TV

Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.

Persverklaring: 11de kykNET Fiëstas – glansryk en inspirerend

LitNet kykNET Portaal 2021-03-02

Ten spyte van die uitdagings en die beperkings as gevolg van COVID-19, het kreatiwiteit geseëvier om die uitvoerende kunste en gehore bymekaar te bring.

Vat ’n blaaskans met boeiende kykstof in Maart op VIA!

LitNet TV 2021-03-01

Van die hoogtepunte waarna jy kan uitsien, is ’n kykie na die onwettige onderwêreld van “cage fighting” en ’n besoek aan die Hell’s Angels-motorfietsbende in Johannesburg.

Tali’s #babydiary: TV review

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2021-02-25

"Here’s to Tali’s #babydiary building on this great start and taking South African television to a next level."

Die Boekklub 3: ’n onderhoud met Louis Pretorius en Albert Snyman

Naomi Meyer, Albert Snyman, Louis Pretorius kykNET Portaal 2021-02-17

"Kringe in ’n bos is byvoorbeeld gekies omdat die eerste episode van die eerste reeks 'Susters van Eva' was en dit maar ’n hoedlig was vir tannie Dalene. Maar dit speel ook in op Tom se psige: die kringe wat hy bly loop."

Persvrystelling: Die 11de kykNET Fiëstas – hier is die benoemdes

LitNet kykNET Portaal 2021-02-10

In 2020 het die deelnemende feeste – Toyota US Woordfees, KKNK, Suidoosterfees, Innibos, Vrystaatfees en Aardklop – kreatiewe maniere asook formate gevind om steeds die kunste na gehore te bring.

Tiger: ’n resensie

Leon van Nierop TV 2021-02-02

"Die publiek put net soveel genot uit die val van ’n ikoon as aan die opbou van een, en dit is gedeeltelik wat hierdie uitstekende dokumentêr weerspieël – hoe maklik ’n held hel toe kan gaan."

Persvrystelling: kykNET se verjaarsdaggeskenk aan kykers is Die Boekklub 3!

LitNet kykNET Portaal 2021-01-29

Dis meer as drie jaar sedert kykNET-kykers die inwoners van Merweville met groot hartseer gegroet het, met die gedagte dat dit vir ewig sou wees. Maar, ter viering van kykNET (DStv-kanaal) se 21ste verjaarsdag, wag daar ‘n groot bederf op kykers in 2021 ...

Mediaverklaring: Februarie op VIA – wat ’n storie!

LitNet TV 2021-01-28

Die langste maand van die jaar is verby, skep asem met aangrypende stories en goeie raad – spesiaal vir jou op VIA.

Mediaverklaring: Kraakvars kykgenot in Januarie

LitNet TV 2021-01-05

VIA is in hoogste rat!

Mediaverklaring: Skryf in vir Die groenste vingers

LitNet kykNET Portaal 2021-01-05

“Dit is soos ’n kookkompetisie, maar met blomme!” Só beskryf Philip Nolte, die skepper van die nuwe kykNET realiteitsprogram, Die groenste vingers, hierdie nuwe program.

Mediaverklaring: kykNET se hoogtepunte in Januarie 2021

LitNet kykNET Portaal 2021-01-05

Januarie 2021 is die amptelike begin van 2021 en kykNET skop dit met vele hoogtepunte af. Dis nuwe vermaak!

Persvrystelling: kykNET bring animasieflieks oorgeklank in Afrikaans vir die jongspan

LitNet kykNET Portaal 2020-12-15

Vanaf vroeg-Januarie 2021 saai kykNET splinternuwe oorgeklankte animasieflieks in Afrikaans uit. Die tradisie van animasie oorgeklank in Afrikaans strek dekades terug, waarvan gunstelinge soos Heidi ’n gesogte plek in die kanon van Afrikaanse televisievermaak het.

Siende blind – te ooglopend

Réney Warrington TV 2020-12-15

"Ons ken hierdie karakters. Ons het hierdie storie al gekyk. Ons verwag meer."

Mediaverklaring: Kraakvars-kykgenot in Januarie – VIA is in hoogste rat!

LitNet TV 2020-12-14

VIA bied ’n voorsmakie van dit wat in Januarie jou TV-skerm gaan tref.

Kingdoms of fire, ice and fairytales op Showmax: ’n resensie

Leon van Nierop TV 2020-12-04

"Dit is tog talle tuisblyers so grootste begeerte om tog net een keer ongesteurd (en in ons gewelddeurdrenkte land veilig) die natuur te kan waardeer en verken, veral ’n eksotiese, vreemde landskap waarmee ons dalk nie so vertroud is nie. En dit is juis wat hierdie twee vernuwende, verbeeldingryke en dapper vroue regkry."

Persverklaring: “Ek wou nog sê ...” – Ode aan ’n lewende monument vir meertalige poësie

LitNet TV 2020-11-26

Programaanbieder en digter Daniel Hugo beskryf dié projek en die bloemlesings wat daaruit spruit as “’n monument vir al die tale van Suid-Afrika”. In elk van die tien episodes van “Ek wou nog sê ...” gesels hy met Afrikaanse digters oor hulle werk en hul uitkyk op die lewe. Seisoen 4 begin op Maandag 14 Desember om 19:30 op VIA.

Terugkeer op VIA: ’n Onderhoud met Hevette Ates en Mustafa Ates

Naomi Meyer, Hevette Ates, Mustafa Ates TV 2020-10-30

"Die Netflix-reeks Chef's table was die inspirasie vir ’n program oor sjefs in klein dorpies en die pilot het ons by Simply Saffron, in my tuisdorp, Prins Albert, verfilm."

Persverklaring en uitnodiging: stuur voorleggings vir 2021-kykNET-Rapport-boekpryse

LitNet Boeke en skrywers 2020-10-14

Uitgewers  word hartlik uitgenooi om weer boeke voor te lê vir die 2021-kykNET-Rapport-boekpryse.

Resensie van Ekstra medium: Dis ekstra lekker

Réney Warrington kykNET Portaal 2020-10-06

"'n Man wat 'n wieletjietas deur 'n verlate veld in die industriële gebied sleep, is nie 'n tipiese opening vir 'n televisiereeks nie. Dat hy boonop 'n discobal onder die arm dra, is egter die eerste wenk dat jy nou in Beer Adriaanse en Retief Scholtz se wêreld is. En die klimaat daar lyk matig, of soos hulle dit noem, Ekstra medium."

Lus vir ’n aandjie uit? Bespreek nou jou Suidoosterfees-inryteaterkaartjie

LitNet kykNET Portaal 2020-10-06

Die Suidoosterfees en Atlantic Studios laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.

Top