Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2008-05-27
Ai, al die geskrifte aan die mure wat almal in groener gras gebou is ... oom Daan en FW, en al die ander wat so aangaan oor die Ozzers dít en die Kiwi’s dát en die Pommies só en die Yanks sus:Ek is nou nie juis ervare as ...
LitNet2008-05-26
Doer uit die jare van die Duitse regering in ons land, het van die ou Schutztruppe besluit om eerder in die land aan te bly as om terug te gaan Duitsland toe [ons woestyn het steeds hierdie effek op meeste mense] en het plaasgrond by die regering ...
LitNet2008-05-23
Die effek van inteling op die Kiwi-psige is redelik waarneembaar, so as jy dalk eendag (soos ek) gedwing word om NZ te besoek, kyk maar uit vir die volgende:Opgesoepte karre met groot uitlaatpype, 'spoilers' en 'whale tails': Die goed word deur ...
LitNet2008-05-23
Ek sien die vrou nogal taamlik gereeld hier by ons in die winkelsentrum. Sy lyk “something 40”, altyd prim en proper aangetrek met so ʼn presiese stappie. Die kere wat sy naby was of by die teller gestaan het, sien ek daar is nie ...
LitNet2008-05-23
Diaz Tavern. Bestaan die plek so wragtag nog? Party van die ouens het dit die Portugese ambassade gedoop. Jy kon tien jaar terug die allerverskriklikste chillisous daarso in wynbottelformaat vir R20 koop. Een van my mooiste herinneringe is ...
LitNet2008-05-22
Ons redigeer hierdie weergawe ter wille van spasie: Jan Smuts-lughawe. Internasionale vertrekke. Laaste sekuriteitspunt voor jy hierdie land verlaat. Hier geld my woord, al is ek ʼn doodgewone man as ek op straat is. Hel, as ek terugdink aan ...
LitNet2008-05-21
Hallo, Kolonie!(Jou eerste naam is nie dalk "Olie" nie?) ;-)Toe jy die uitseensetting gegee het van die Boland en die noordelike en suidelike voorstede het ek daaraan gedink dat geografiese benaminge soms nogal vloeibaar kan wees. ...
LitNet2008-05-20
Nee, nie Jesus wat vir so baie mense die weg tot saligheid is nie. Ivan Jesus. Vir sommige ook op sy manier ʼn weg tot ʼn sekere saligheid. Altans, toe hy nog in die posisie was. Ivan is rietskraal. En lank. Met lang hare net soos Jesus ...
LitNet2008-05-19So tussen die rooi son wat oor die Namib se woestynvloer sak, die lekker kameeldoringvuur wat knetter en 'n yskoue Suidwesbier in die hand, dan praat die manne mos stories wat hulle van doer ver se kant af gaan haal. Seg hierdie een ou oom met 'n ...
LitNet2008-05-16
Julle manne wat waardering vir die rooiligdistrik :-) en Amsterdam in sy geheel het, sal weet dat dit ook een van die wêreldstede is wat jou lank kan besig hou. My vriende, wat al jare hier woon, ontdek nog gereeld nuwe dinge, wat al 100de ...
LitNet2008-05-16
Hi almal,Soos julle seker sal weet, is die eeue-oue stryd tussen goed en kwaad nog steeds aan die gang.Gelowiges en ongelowiges se argumente het net in naam verander.Slim wetenskaplikes is deesdae in hoofsaaklik twee kampe verdeel, sover dit die ...
LitNet2008-05-16
Charl,Ek het lekker gelag en gefrons toe ek jou briefie lees. Nee ou, wag so tot anderkant 2010. Klink of jy heel oopkop is, so sou dit dan nou so per ongeluk gebeur, sou ek dink jy sal dit maak. Jy het darem nou al bietjie op die honde geoefen. ...
LitNet2008-05-15
Soos Sol en GobeletDali en Snukiietie vannie selle koek'ieSnuki en Dalihang nie vannie selle paal'ie Seg Mpofu vir Zikalaladjy't genoeg ge walla-wallaSeg Zika vir Mpofuek stuu' djou na djou mof toe En daai's nou wat my hinneral die essaybiesie ...
LitNet2008-05-14
Party mense moet kinders hê, ander moet nooit eers daaraan dink nie. In watter groep val jy? En nog belangriker, in watter groep val ek? Daar is dinge wat vir jou ʼn vooruitskouing kan gee oor hoe jy as ouer sal optree. Ek kyk hiernaas ...
LitNet2008-05-14
Party mense moet kinders hê, ander moet nooit eers daaraan dink nie. In watter groep val jy? En nog belangriker, in watter groep val ek? Daar is dinge wat vir jou ʼn vooruitskouing kan gee oor hoe jy as ouer sal optree. Ek kyk hiernaas ...
LitNet2008-05-13
Nes geen mens by hul volle positiewe sou kies om homoseksueel of 'n Dopper te wees nie, sal niemand willens en wetend-wat-op-hulle-wag in hul middeljare skei en die 'dating scene' betree nie. So. Jy is geskei, met of sonder skrapnelwonde, met of ...
LitNet2008-05-12
Kolonie hoor graag van byname. Nou ja, so byna dertig jaar gelede het elke standerd agt-outjie daarvan gedroom om met sy “fifty” te kom waar hy wou wees. Geen uitsondering in ons jaargroep wat daai jaar die rype ouderdom van sestien ...
LitNet2008-05-11
Onlangs het ek so bietjie navorsing gedoen oor die aantal moorde per populasie. En omdat ek ʼn statisties-gedrewe persoon is, het ek dit nogal interessant gevind.
Top 10 lande – Aantal moorde in 2007 (vanaf hoogste):
Indië ...
LitNet2008-05-09
Ek was vandag skoon pootuit gewees;moes so baie van Fransie se briewe lees. Is die outjie dan nou so verveeldmet sy Chinese dames, uhm, effe onderbedeeld? Duidelik is die werksure heel kort in daardie land.Miskien moet hy bietjie verder blaai in ...
LitNet2008-05-09
Liewe KolonieJy sal hierdie byname dalk funny vind: In 1971, toe die patriarg en ek altwee een jaar lank skoolgehou het in Johannesburg, is ons verplaas na die Hoëveldse Hoër Landbouskool op Morgenzon, Oos-Transvaal. Ons het altwee ...