Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Uitnodiging: Poësie en die klimaatskrisis – hoe praat digters terug?

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-10-11

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Werkgemeenskap Vrystaat, in samewerking met die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, nooi alle belangstellendes hiermee hartlik uit na ’n byeenkoms waarby Pieter Odendaal as spreker gaan optree.

Uitnodiging: Hertzoggedenklesing 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-10-11

Alle belangstellendes word baie hartlik uitgenooi na die jaarlikse Hertzoggedenklesing wat vanjaar op Woensdag 18 Oktober 2023 om 18:00 in Pretoria plaasvind.

Persvrystelling: Konferensie in Utrecht, Nederland op 24 November 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-10-06

Die Buitelandse Werksgemeenskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) nooi u uit na sy eerste konferensie op Vrydag 24 November 2023. Die tema van die konferensie is Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die "buiteland". Die konferensie vind van 11:00 tot 16:00 plaas in die vergadersaal van die Lutherse Kerk, Hamburgerstraat 11, Utrecht, Nederland.

Uitnodiging: Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-10-05

Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsing in Afrikaans in die vorm van ’n referaat of plakkaat by die simposium (23–24 November 2023) aan te bied. Die aangepaste sperdatum vir voorstelle is 20 Oktober 2023.

Persverklaring: Aankondiging van SA Akademieraad 2023–2026

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-10-05

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Raad vir die termyn 2023 tot 2026 is by sy algemene jaarvergadering op Donderdag 28 September aangekondig. Ilse Feinauer is die nuwe voorsitter en Leopoldt van Huyssteen is die ondervoorsitter.

Fotogalery | SA Akademiebekronings, 1 September 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-06

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs die gesogte Akademiepryse vir 2023 oorhandig. Hierdie foto’s is tydens een van die plegtighede geneem.

Uitnodiging: Algemene Simposium van die SA Akademie

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-06

Alle belangstellendes word vriendelik uitgenooi na die SA Akademie se Algemene Simposium op Donderdag 28 en Vrydag 29 September 2023. Die tema is "Volhoubare menslike welstand in Suid-Afrika".

Akademiepryse 2023: Havengaprys vir Lewenswetenskappe – GM Wolfaardt

Alf Botha Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Alf Botha se huldigingswoord aan GM Wolfaardt, die ontvanger van vanjaar se Havengaprys vir Lewenswetenskappe.

Akademiepryse 2023: Hertzogprys vir Poësie – Antjie Krog

Hein Viljoen Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Hein Viljoen se huldigingswoord aan Antjie Krog, die ontvanger van vanjaar se Hertzogprys vir Poësie.

Akademiepryse 2023: NP Van Wyk Louwprys – Gerrit van Wyk Kruger

Johann Cook Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Johann Cook se huldigingswoord aan Gerrit van Wyk Kruger, die ontvanger van vanjaar se NP Van Wyk Louwprys.

Akademiepryse 2023: CL Engelbrechtprys vir Letterkunde – Fanie Naudé

Amanda Marais Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Amanda Marais se huldigingswoord aan Fanie Naudé, die ontvanger van vanjaar se CL Engelbrechtprys vir Letterkunde.

Akademiepryse 2023: Protea Boekhuistoekenning – Hetta van Deventer-Terblanche

Matilda Burden Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Matilda Burgen se huldigingswoord aan Hetta van Deventer-Terblanche, die ontvanger van vanjaar se Protea Boekhuistoekenning.

Akademiepryse 2023: Poortprys vir Poësie – JD Carr

Ilse de Korte Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Ilse de Korte se huldigingswoord aan JD Carr, die ontvanger van vanjaar se Poortprys vir Poësie.

Akademiepryse 2023: LW Hiemstraprys vir Niefiksie – Eunice Visser

Marius Crous Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Marius Crous se huldigingswoord aan Eunice Visser, die ontvanger van vanjaar se LW Hiemstraprys vir Niefiksie.

Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Vertaalde Werk – Fanie Olivier

Andries Visagie Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Andries Visagie se huldigingswoord aan Fanie Olivier, die ontvanger van vanjaar se SA Akademieprys vir Vertaalde Werk.

Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Drama – Chris van Niekerk

Naòmi Morgan Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Naòmi Morgan se huldigingswoord aan Chris van Niekerk, die ontvanger van vanjaar se SA Akademieprys vir Drama.

Akademiepryse 2023: Eugène Maraisprys vir Prosa – Kirby van der Merwe

Thys Human Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Thys Human se huldigingswoord aan Kirby van der Merwe, die ontvanger van vanjaar se Eugène Maraisprys vir Prosa.

Akademiepryse 2023: Poortprys vir Prosa – Mila van Niekerk

Thys Human Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Thys Human se huldigingswoord aan Mila van Niekerk, die ontvanger van vanjaar se Poortprys vir Prosa.

Akademiepryse 2023: Deleen Bekkerprys vir Beste Draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans – Nico Scheepers

Leon van Nierop Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-01

Lees Leon van Nierop se huldigingswoord aan Nico Scheepers, die ontvanger van vanjaar se Deleen Bekkerprys vir Beste Draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans.

Persverklaring: Die Afrikaanse Wikipedia Skryfkompetisie vir hoërskole 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-07-25

Hierdie nasionale kompetisie vir hoërskoolleerders in graad 8 tot graad 12 is die eerste van sy soort vir Wikipedia wêreldwyd en met lekker groot pryse op die spel. Die eerste plek kry ’n R10 000-kontantprys, tweede plek R6 000 en derde plek R3 000!

Top