Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Foto's: SAAWK-spitsberaad oor hoëronderwysinstellings
2016-02-22Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 17 Februarie 'n spitsberaad gehou om die toestand van die universiteitswese in Suid-Afrika te bespreek.
Nagraadse toekennings vir studie in enige vakdissipline in Afrikaans
2016-02-19Die SAAWK stel vir 2017 'n beperkte getal beurse/toekennings beskikbaar, bedoel vir nagraadse studie deur die medium van Afrikaans in enige studierigting.
’n Strategiese ontleding van die Suid-Afrikaanse politieke omgewing en die implikasies vir universiteite in Suid-Afrika
2016-02-18"Met Afrikaanse universiteite wat op ’n nierassige grondslag funksioneer, kan groot waarde toegevoeg word en kan dit ironies genoeg bydra tot die ANC-ideaal van ’n verenigde nierassige en nieseksistiese samelewing."
#litnetwoord2015: Die Taalkommissie se kortlys
2015-12-15Die Taalkommissie se belangrikste kriterium wat aangelê toe hul kortlys saamgestel is, is of 'n woord opgeneem kan word in die AWS.
Nuusberig 2: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe by die Universiteit van die Vrystaat
2015-12-09"Terminologie-ontwikkeling op elke denkbare studieveld in 'n verskeidenheid tale in ons multitalige landsopset bemagtig alle taalgroepe ..."
Nuusberig 1: Studentesimposium 2015, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
2015-12-09Op 29 en 30 Oktober 2015 het die departemente chemie en fisika van die Universiteit van die Vrystaat die vyftiende jaarlikse Studentesimposium in die Natuurwetenskappe aangebied, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK).
LitNet Akademies word bekroon met twee ATKV SA Akademie-pryse
2015-11-30Twee van die vier ATKV SA Akademie-pryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan LitNet Akademies-artikels toegeken.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015
2015-11-26Wat is 2015 se woord van die jaar? Wen R1 000!
Die Jan H Marais-prys bevorder Afrikaans as wetenskaptaal
2015-11-25Almal praat oor die vrae rondom Afrikaans as wetenskaptaal. Dioné Prinsloo gesels in hierdie onderhoud met Naomi Meyer oor die ruim Jan H Marais-prys wat erkenning gee aan 'n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskaptaal.
SA Akademie oor die US-taalbeleid
2015-11-16"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het met verstomming kennis geneem van die toekomsplanne ten opsigte van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch."
Inligting omtrent die Jan H Marais-prys vir 2016
2015-10-27Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2016. Die prysgeld beloop R500 000.
SA Akademie wag voorleggings in vir die jaarlikse pryse aan skrywers van die beste Afrikaanse geakkrediteerde artikels
2015-08-27In die lig van die afname in die publikasie van geakkrediteerde akademiese artikels in Afrikaans stel die ATKV jaarliks ’n bedrag aan die SA Akademie beskikbaar vir die bekroning van wetenskaplike artikels in Afrikaans wat in geakkrediteerde tydskrifte verskyn het.
