Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Spraak-na-spraak-slimfoonvertaling vir verloskunde
2020-03-10"Die verwagting dat rekenaars soos mense moet kan kommunikeer, of selfs beter as mense, dui miskien in die eerste plek op die mate waartoe taal as een van die vernaamste voorbeelde van intelligensie – en dus kunsmatige intelligensie – geag word ..."
MuST: ’n gevallestudie oor die ontwikkeling van kunsmatige-intelligensiestelsels teen die Suid-Afrikaanse agtergrond
2020-03-10"Neurale netwerke het ... in die laaste paar jaar wêreldwyd ’n herlewing in navorsing en ontwikkeling op die gebied van kunsmatige intelligensie veroorsaak – van rekenaars wat mense in bordspeletjies wen en motors wat self bestuur, tot spraak- en taaltegnologie."
Miniseminaar: Die Vierde Nywerheidsrevolusie
2020-03-03In Januarie 2020 het die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns, in samewerking met die ATKV en Solidariteit Navorsingsinstituut, ’n simposium oor die Vierde Nywerheidsrevolusie aangebied. Deelnemers het besin oor die impak daarvan op ’n verskeidenheid terreine.
Language at the centre of the fourth industrial revolution
2020-03-03"If we can manage to collect linguistic data, improve the availability of HLT tools, and, as a result, provide more equal support for all of the official South African languages, we can tackle intellectual decolonisation."
Die Vierde Nywerheidsrevolusie verander die wêreld waarin ons werk
2020-03-03"Die werksmag in die volgende nywerheidsrevolusie sal hulleself relevant in die werkplek moet hou deur hulle besig te hou met voortgesette leer en lewenslange leer."
Persvrystelling: SA Akademie doen ’n beroep op ouers om hulle te vergewis van die voordele van moedertaalonderrig
2020-02-21Op Internasionale Moedertaaldag 21 Februarie dink mens onwillekeurig aan jou eie moedertaal, die taal waarin mens spontaan kan praat, ontspanne kan lees, werk, skryf en droom. Moedertaaldag gee erkenning aan die ongeveer 7 000 afsonderlike tale wat biljoene mense regoor die wêreld daagliks gebruik om hulle lewens te leef.
Persvrystelling: Jan H Maraisprys 2020 – oproep om nominasies
2019-12-05Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2020. Nominasies sluit op Vrydag 31 Januarie 2020.
Pasverskyn: breyten breytenbach: woordenaar, woordnar deur Francis Galloway
2019-11-22In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van sy (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied.
Persvrystelling: SA Akademie betreur Minister van Hoër Onderwys en Opleiding se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap
2019-10-17Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns distansieer haar met groot nadruk van Blade Nzimande, die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, se uitgediende stereotipering van die Afrikaanse taalgemeenskap soos berig op 14 Oktober 2019 op Netwerk24.
Persvrystelling: Nominasies vir die Jan H Maraisprys 2020 ingewag
2019-10-17“Die doel van die prys is om erkenning te gee vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies op ’n hoë vlak en van hoë gehalte in Afrikaans.” Nominasies sluit op Vrydag 31 Januarie 2020.
Terminologie en terminografie: ’n onderhoud met Mariëtta Alberts
2019-10-11"Sommige terme is dalk verouderd, maar die ou vakwoordeboeke word nie bygewerk nie en gevolglik gebruik mense maar sommer die Engelse terme omdat hulle geredelik beskikbaar is. Dit is nie goeie nuus vir Afrikaanse vaktaal nie en dit was een van die redes waarom die handleiding geskryf is – gebruikers moet gemotiveer word om Afrikaanse terme te skep, te gebruik en te bewaar."
Persverklaring: publikasie goeie nuus vir Afrikaans as wetenskaptaal
2019-10-02"Goeie nuus vir Afrikaans is dat daar pas ’n unieke handleiding, Terminologie en Terminografie, uit die pen van Mariëtta Alberts, een van Suid-Afrika se voorste terminologiekenners, verskyn het."
SA Akademie-pryse 2020: voorstelle ingewag
2019-09-23Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vestig graag u aandag op die Akademiepryse wat gedurende 2020 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie pryse word ingewag.
Tuin van Digters 2019 – video: Bekendstelling van breyten breytenbach, woordenaar woordnar
2019-09-16Die SA Akademie van Wetenskap en Kuns se huldigingsbundel van Breyten Breytenbach, breyten breytenbach, woordenaar woordnar, is die afgelope naweek by die Breytenbach-sentrum se Tuin van Digters bekendgestel. Andries Visagie het met Francis Galloway (die redakteur van die bundel), Louise Viljoen en Catherine du Toit gesels.
Twyfelaars wat glo-bekendstelling in Pretoria
2019-09-16Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek oor hierdie boek by die Akademiegebou op 30 September 2019.
Uitnodiging na simposium – Mensgemaakte bedreigings vir lewe op aarde: Die tydperk van die Antroposeen
2019-09-03"Die tydperk van die Antroposeen word deur kenners beskryf as 'n nuwe geologiese epog waarin die mens besig is om die parameters wat die werking van alle aardstelsels bepaal, wesenlik te verander."
Mediaverklaring: Kommer oor outomatiese bevordering in die grondslagfase
2019-08-29"Die Onderwyskommissie is sterk gekant teen die aanvaarding van die beleid indien dit bloot polities gedryf word ter wille van beter slaagsyfers."
Foto's: Bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker
2019-07-18Pieter Fourie se Teatermaker, die derde bundel in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se huldigingsreeks oor literêre kunstenaars wat met die Hertzogprys bekroon is, is onlangs by Protea Boekhuis in Stellenbosch bekendgestel. Hier is foto's van die geleentheid.
Foto's: SA Akademie se Suidelike Bekroningsplegtigheid
2019-07-16Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 10 Julie 2019 dertien gesogte akademiese pryse by die Adam Small Teater in Stellenbosch oorhandig ter erkenning van die besondere bydraes op die terrein van die wetenskap, tegnologie, die letterkunde en die kunste. Remona Voges-Van Huyssteen het foto's geneem.
ATKV|SA Akademie-pryse 2019: Louise Viljoen word vir LitNet Akademies-artikel bekroon
2019-05-30Die pryswenners van die ATKV ̶ SA Akademieprys 2019 is onlangs toegeken. Louise Viljoen is bekroon vir haar artikel wat in LitNet Akademies verskyn het.
