Persverklaring: Aankondiging van SA Akademieraad 2023–2026

  • 0

Ilse Feinauer (foto: verskaf)

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Raad vir die termyn 2023 tot 2026 is by sy algemene jaarvergadering op Donderdag 28 September aangekondig: 

Fakulteit Kuns en Geesteswetenskappe 

  • AE (Ilse) Feinauer (Voorsitter)
  • HJ (Jaco) Deacon 
  • A (André) Duvenhage 
  • L (Lindie) Koorts 
  • DC (Donovan) Lawrence
  • CI (Conrad) Steenkamp
  • Rudolph Botha Ex officio, Voorsitter van die Oudit- en Risikobestuurkomitee
  • RC (Ina) Wolfaardt-Gräbe, ex officio, hoofredakteur van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe (TGW)

Fakulteit Natuurwetenskap en Tegnologie

  • EPJ (Ewert) Kleynhans 
  • M (Marena) Manley 
  • R (Rialet) Pieters
  • L (Laurette) Pretorius 
  • RW (Rudi) Pretorius
  • L (Leopoldt) van Huyssteen (Ondervoorsitter)
  • CJ de W (Hannes) Rautenbach, hoofredakteur van die SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (SATNT) 

Klik hier vir die raadslede se biografieë.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top