PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2018
2018-05-11Oor: Persvryheiddag; Uitnodiging om deel te neem aan internasionale kuns- en vredesprojek; Wat elke skrywer moet weet: publikasie-ooreenkomste en laster; Aansoeke ingewag by PEN Afrikaans Vertaalfonds; Taalgenoot se Somer 2018-uitgawe; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei.
Wat elke skrywer moet weet: Laster en die skending van persoonlikheidsregte
2018-05-10"In skrywerskontrakte is daar dikwels ’n klousule ingevolge waarvan die skrywer waarborg dat geen gedeelte van sy/haar manuskrip lasterlik is of derde partye se regte sal skend nie. Aanspreeklikheid vir verbreking van dié waarborg berus tipies by die skrywer."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2018
2018-05-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Wat elke skrywer moet weet: Publikasie-ooreenkomste met uitgewers
2018-05-09"Jy het soveel daarin belê om die werk te skryf, moenie huiwer om na te dink voordat jy teken nie. As jou werk die publikasie werd is, sal dit die uitgewer se moeite werd wees om te wag terwyl jy die kontrak eers lees!"
Leesstof vir boekliefhebbers uit Taalgenoot se Somer 2018-uitgawe
2018-04-26Met die Taalgenoot-redaksie se vriendelike vergunning deel PEN Afrikaans artikels en resensies uit dié kwartaallikse tydskrif se Somer 2018-uitgawe. Wat ’n plesier! Hierdie inhoud is nie elders digitaal beskikbaar nie.
PEN Afrikaans objects to the labelling of prominent journalists as “Stratcom agents”
2018-04-25"PEN Afrikaans supports press freedom and acknowledges the watchdog role of the media as a vital part of a healthy democracy."
PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2018
2018-04-12Oor: feeste berig oor sukses; Afrikaans, Nederlands en die Vertaalengel 2018; benoemings ingewag vir Neville Alexander-prestige-eerbewyse; wenners aangekondig: UJ-pryse en NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd; Wat Elke Skrywer Moet Weet: skrywerskontrakte; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; nuwe Afrikaanse boeke in April.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2018
2018-04-11Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2018
2018-03-22Oor: Internasionale Moedertaaldag; ’n nuwe konseptaalbeleid vir hoër onderwys; terugvoer oor die Kopieregalliansie se beraad; inhoud uit Taalgenoot se Lente 2017-uitgawe; spesiale PharosAanlyn-aanbod verstryk binnekort; Wat Elke Skrywer Moet Weet: artikel oor vererwing van kopiereg; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2018
2018-03-20Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Comments by PEN Afrikaans on the Revised Language Policy for Higher Education of 2017
2018-03-20"With the utilisation of Afrikaans having been severely limited at many tertiary education institutions, we feel that the current level of utilisation should be extended, not sustained."
Die Kopieregalliansie oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: 24 Februarie 2018
2018-03-19"Skrywers en medewerkers is die wortels, die stam bestaan uit meganismes soos outeursreg wat groei anker en moontlik maak, uitgewers en boekhandelaars vorm die takke wat daartoe lei dat daar blare en vrugte kan wees wat sal val wanneer die siklus voltooi is om uiteindelik weer die grond te verryk."
Wat elke skrywer moet weet: Testamentêre beskikking van outeursreg in Suid-Afrika
2018-03-16"Omdat outeursreg nie fisiese eiendom is nie, word dit maklik oor die hoof gesien wanneer ’n boedel beredder word en dit lei dikwels daartoe dat die kommersialisering en afdwinging van daardie outeursreg gestaak word."
Boeke, musiek, teater en taal: inhoud uit Taalgenoot se Lente 2017-uitgawe is hier!
2018-03-16Dit is vir PEN Afrikaans ’n groot plesier om weer Taalgenoot se boekverwante inhoud met die vriendelike vergunning van hul redaksie te kan deel. Hierdie artikels en resensies is nie elders digitaal beskikbaar nie.
PEN Afrikaans strongly objects to the X-rating given to Inxeba | The Wound
2018-02-24"By X-rating this film, it has essentially been banned and South Africans have been deprived of the opportunity to choose whether they want to see it in a theatre or not, something which might have been commonplace under apartheid, but certainly has no place in our democracy."
Internasionale Moedertaaldag: Wat is die belang van moedertaal?
2018-02-21"Op 21 Februarie word Moedertaaldag wêreldwyd gevier. PEN Afrikaans het by ’n paar mense gaan aanklop om te hoor wat volgens hulle die belang van moedertaal is en waarom dit gevier behoort te word."
Copyright Workshop, 24 February: Information
2018-02-20Information regarding the Copyright Workshop, 24 February, Pretoria.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Januarie 2018
2018-02-12Oor: PEN Internasionaal-werkswinkel in Malawi; ’n nuwe artikelreeks; goeie nuus oor die kykNET-Rapport-boekpryse; kunstenaarsbeurse vir bywoning van die US Woordfees; ’n spesiale PharosAanlyn-aanbod vir opbetaalde lede van PEN Afrikaans; belangrike inligting oor ’n kopiereg-saamtrek in die noorde; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie; nuwe Afrikaanse boeke in Februarie.
Outeursreg: beloning, balans en ’n bondel regte
2018-02-12Wat is outeursreg? Wat is die skrywer se regte en wat die uitgewer s’n? ’n Oorsigartikel oor outeursreg as inleiding tot PEN Afrikaans se nuwe artikelreeks, wat ná hierdie algemene vertrekpunt in meer spesifieke vrae sal delf.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2018
2018-02-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
