PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
Kopiereg-werkswinkel in Pretoria: 24 Februarie 2018
2018-02-07Onthou die datum: Saterdag 24 Februarie 2018! Dit is die dag waarop ’n belangrike kopiereg-werkswinkel in Pretoria gehou sal word vir outeurs, kunstenaars, musikante, filmvervaardigers en die bedrywe wat in hul werk belê.
Copyright Workshop in Pretoria: 24 February 2018
2018-02-07Save the date: Saturday 24 February 2018! This is the day on which an important Copyright Workshop for authors, artists, musicians, performers and the industries that invest in their work will be held in Pretoria.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2017
2018-01-19Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Press release: Charges by SARS against South African author Jacques Pauw
2017-12-20"As organisations committed to upholding freedom of expression and supporting press freedom, PEN Afrikaans and PEN South Africa stand in solidarity with NB Publishers and Jacques Pauw."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2017
2017-12-20Oor: eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds; benoemings vir die Jan H Marais-prys; wenners van die Sanlamprys vir Jeuglektuur en SALA-toekennings; Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs aan Nathan Trantraal; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.
Eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds
2017-12-08"Ná die eerste sperdatum vir aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat opgerig is met finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), is drie verdienstelike aansoeke toegestaan."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2017
2017-12-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Boeiende artikels en resensies uit Taalgenoot Winter 2017
2017-12-05Dit is vir PEN Afrikaans ’n groot plesier om weer Taalgenoot se boekverwante inhoud met die vriendelike vergunning van hul redaksie te kan deel. Hierdie artikels en resensies is nie elders digitaal beskikbaar nie.
Press release: Criminal charges and death threats against South African author Jacques Pauw
2017-11-13"PEN South Africa, PEN Afrikaans and PEN International view these acts in an extremely serious light. The organisations strongly condemn these attempts at censorship and intimidation aimed at silencing the critical voice of an internationally reputable investigative journalist."
PEN Afrikaans teken beswaar aan teen taalklousule in Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys
2017-11-10"Die gemeenskap, wat in die geval van skole verteenwoordig word deur ’n verkose beheerliggaam, is volgens PEN Afrikaans die beste geplaas om besluite oor voertaal te neem."
PEN Afrikaans objects to the clause on language policy in the Basic Education Laws Amendment Bill
2017-11-10"There is a danger that the proven value of mother tongue education will be overlooked in the process and that a forced movement towards English as the sole language of instruction may become a reality."
PEN Afrikaans Nuusbrief: November 2017
2017-11-07Oor: PEN Afrikaans se nuwe bestuurder; die SSA eis dat Jacques Pauw se onthullende nuwe boek van die mark onttrek word; eerste aansoeke vir die PEN Afrikaans Vertaalfonds word ingewag; die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Oktober; nuwe Afrikaanse boeke in November
PEN Afrikaans: The President’s Keepers – Betaalopsies / Honesty Box
2017-11-07Verskeie mense vra: Hoe kan ek betaal vir die roofkopie van The President’s Keepers? PEN Afrikaans stel vier maniere voor. So kry beide die outeur en die uitgewer hulle regmatige deel.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2017
2017-11-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2017
2017-10-12Oor: vakature: bestuurder van PEN Afrikaans; die notule van ons AJV 2017 in Wellington en die verslae wat daar gelewer is; PEN Afrikaans se nuwe bestuur; resensiekursus in samewerking met Netwerk24 en NB-Uitgewers; wenners van die 2017 kykNET-Rapport-boekpryse; in memoriam: Ryk Hattingh; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in September; nuwe Afrikaanse boeke in Oktober
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2017
2017-10-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Pos beskikbaar: Bestuurder van PEN Afrikaans
2017-09-28PEN Afrikaans is op soek na ’n nuwe bestuurder. Dit is ’n kontrakpos vir een jaar en die bestuurder kan van die huis af werk teen ’n mededingende salaris.
PEN Afrikaans AJV 2017: Notule
2017-09-28Notule van PEN Afrikaans se Algemene Jaarvergadering. Gehou op 18 September 2017 om 12:30 te Wellington Biblioteek.
PEN Afrikaans AJV 2017: Terugvoer oor Kopiereg-wysigingswetsontwerp
2017-09-28"Dit bly van die uiterste belang dat hierdie wetsontwerp nie deurgedruk word nie, maar dat belanghebbendes saamstaan om te verseker dat hulle regte beskerm word."
PEN Afrikaans AJV 2017: Bestuurdersverslag
2017-09-28"Ons PEN-sentrum het baie waardevolle myle in ’n kort tydperk afgelê en ons is nou goed geposisioneer om die saak van die Afrikaanse letterkunde, joernalistiek en uitgewerswese sowel nasionaal as internasionaal te bevorder."
