PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: [email protected]
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
Oestyd-skryfuitdaging: Opdrag aan die tyd voor my
2012-12-19 Gladys staan in ’n wit kombuisen sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit.
Oestyd-skryfuitdaging: Bokke van skape
2012-12-19 Dit was net ‘n krap en kreunin die donker straat na die reën.
Die gladde klippad praat as die wiele
van die genadelose perdekar dit omkrap.
Oestyd-skryfuitdaging: Die martelaar
2012-12-19 Ek kan nie onthou hoe ek daar gekom het nie, ook nie wanneer nie. Vir ’n oomblik is ek niemand en alles.Oestyd-skryfuitdaging: Volksmoord-Vrydag
2012-12-19 Die krom kryger strompelOor die oop rooi vlakte.
Oestyd-skryfuitdaging: "Nabot se wingerd" deur Elza Smal
2012-12-05 Uit dröe wingerdstokbeur knoppies groen van kleur
sprei hul blaartjies oop
die son se strale nader te lok.
Oestyd-skryfuitdaging: "Oestyd sonder ’n wingerdlied" deur Cas Vos
2012-12-05 Die werkers gaan ’n goeie bonus kry. Sonder hulle hande en harte kan hy nie wyn maak nie.Oestyd-skryfuitdaging: "So lank as die rietjie" deur Nico Luwes
2012-12-05 So lank as die rietjie…O, so lank as die rietjie innie water staan…
Ka’jy ma’ wiet …
Oestyd-skryfuitdaging: "Kaapstad" deur Clinton V du Plessis
2012-12-05 hierdie stad met sy bergword onherbergsaam;
in ‘n woonstel in Mannenberg
buk ‘n meisie tenger en klein
en raak soos ‘n kreef gewoond aan die skerp pyn:
Oestyd-skryfuitdaging: "Plaasarbeidersvrou" deur Zandra Bezuidenhout
2012-12-05 Zandra Bezuidenhout se inskrywing vir die Oestyd-skryfuitdaging.PEN Afrikaans neem afskeid van Jakes Gerwel
2012-11-29 PEN Afrikaans hou ’n "wake" vir Jakes Gerwel in Pretoria waar vriende en bekendes saam kan afskeid neem van hom.22 November 2012: Brief aan PEN Afrikaanses
2012-11-28 Sonja Loots skryf 'n brief aan die PEN Afrikaanses oor die Oestyd-skryfuitdaging, 'n geleentheid om jou gedigte en kortverhale op LitNet te publiseer.PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdaging
2012-11-28 PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdagingGelukwense aan SALA-pryswenners
2012-11-14 Namens die bestuur en lede van PEN Afrikaans wens ons ons voorsitter, Sonja Loots, hartlik geluk met die toekenning van die K Sello Duiker-gedenkprys aan haar vir haar roman, Sirkusboere.Ondersteun skrywers in tronke saam met SA PEN
2012-11-07 SA PEN het 'n uitnodiging gerig die lede van PEN Afrikaans na die 'n spesiale geleentheid ter ondersteuning van skrywers in tronke.Die grondwet en reglement van PEN Afrikaans
2012-11-05 Die PEN Afrikaans grondwet en reglement soos aanvaar deur ’n vergadering van lede van die Vereniging op 20 Oktober 2012 in StellenboschPEN Afrikaans: Missie en visie
2012-11-05 PEN Afrikaans se doelwitte soos uiteengesit in hulle amptelike missie en visie.PEN Afrikaans: Notule van eerste algemene vergadering van lede
2012-11-05Notule van eerste algemene vergadering van lede om 09:00 op Saterdag 20 Oktober 2012 in kamer 227, Letteregebou, hoek van Merriman- en Ryneveldstraat, Stellenbosch.