Skryfkompetisie: #politieklimeriek
#politieklimeriek – Video van Hannes Visser se Week 4-wenlimeriek
2019-03-28#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 4, Hannes Visser, se limeriek.
#politieklimeriek – Video van Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek
2019-03-28#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 3, Marieta McGrath, se limeriek.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 7 se wenner
2019-03-27#politieklimeriek – Lees Willie Kühn se Week 7-wenlimeriek. Hy is die sewende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 8
2019-03-26#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 8. Skryf nou in vir Week 9 en wen R2 000! Onthou, die kompetisie duur net 10 weke, so ons is in die pylvak. Stuur jou limeriek na politieklimeriek@litnet.co.za. Die algehele wenner gaan R10 000 ryker wees!
#politieklimeriek – Video van Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek
2019-03-20#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 2, Koos Kombuis, se limeriek.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 6 se wenner
2019-03-20#politieklimeriek – Rohan Magerman is Week 6 se wenner! Hy is die sesde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees sy wenlimeriek hier.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 7
2019-03-19#politieklimeriek – Hier is Week 7 se laaste inskrywings. Die wenner word Woensdag aangekondig. Skryf nou in vir Week 8 en wen R2 000!
#politieklimeriek – Video van Neels Jackson se Week 1-wenlimeriek
2019-03-14#politieklimeriek Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 1, Neels Jackson, se limeriek.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 5 se wenner
2019-03-13#politieklimeriek – Cecile Bosman is Week 5 se wenner! Sy is die vyfde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees haar limeriek en skryf in vir Week 6 – daar is weer R2 000 op die spel!
#politieklimeriek: Video-inskrywing deur Deon Meiring
2019-03-12#politieklimeriek – Kyk weer: Video-inskrywing deur Deon Meiring
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 6
2019-03-10#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 6. Die weekwenner word Woensdag aangewys. Skryf nou in vir Week 7 en wen R2 000!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner
2019-03-06#politieklimeriek – Hannes Visser is Week 4 se wenner! Hy is die vierde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees sy limeriek en skryf in vir Week 5 – daar is weer R2 000 op die spel!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 5
2019-03-03#politieklimeriek – Hier is al Week 5 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 6 en wen R2 000 met jou politieke limeriek. Al ons weekwenners kom in aanmerking vir die Groot Prys van R10 000!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 3 se wenner
2019-02-27#politieklimeriek - Lees Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek. Sy is die derde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 4
2019-02-26#politieklimeriek - Hier is al Week 4 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 5 en wen R2 000 met jou politieke limeriek. Al ons weekwenners kom in aanmerking vir die Groot Prys van R10 000!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner
2019-02-20Lees Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek. Hy is die tweede finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Die groot prys is R10 000, so skryf in!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 3
2019-02-19#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 3. Skryf nou in vir Week 4!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner
2019-02-13#politieklimeriek - Hier is Week 1 se wenner!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2
2019-02-12#politieklimeriek – Week 2: Hier is al die inskrywings. Die weekwenner word op Woensdag 20 Februarie aangewys.
Inskrywings vir Week 3 word ingewag – stuur joune nou!
Só skryf mens ’n limeriek
2019-02-10"Die Limerick het ook ʼn spesiale ritme (metrum) en dít is baie, baie belangrik! As jou metrum inkorrek is, kan jy net sowel daardie limerick weggooi."

