Skryfkompetisie: #politieklimeriek
Solomon gaan Parys toe
2024-12-12"My wingmen wil slaap. Ek sit my bier op die bedkassie en klim in die bed, klere en al. All Star-tekkies in die lug."
Die pan
2024-11-21"“Hoe kry jy antwoorde as jy nie bid nie?"
"Hoe kry jy antwoorde ás jy bid?"
"Ek glo die Here gee vir mens die antwoorde."
"Vra jy Hom ook oor die dinge waarvan jy doodseker is? Of net wanneer jy twyfel, of nie weet nie?"
Huiskerk en die nuwe boot
2024-11-21"Die seewater het broer Andries se klossies hare teen die kant van sy kop nou stokstyf gemaak. Die groot bles is nou helderrooi gebrand. Sy oë lyk reusagtig groot agter die vuil lense van sy leesbril. Oom Joep sit verwese agter tussen die enjins, sy groot wit hand op sy bors. Sy lippe is spierwit van die salpeter."
Bloed
2024-11-14"Wat is bloed in elk geval? Niks meer as ’n vervoermiddel vir suurstof van die longe na liggaamselle nie."
Die laaste soen
2024-11-14"Hy het haar onlangs onverwags gesien in ’n winkelsentrum terwyl sy besig was om met ’n roltrap na onder te beweeg. Dekades het verloop en tog het hy haar herken. Sy het hom nie opgemerk nie en as sy ’n totale vreemdeling was, sou sy nie sy aandag getrek het nie; net ’n gewone ouer vrou tussen al die mense."
Ma se offer
2024-10-31"... om my net te herinner dat ek ’n lewe, ouers en ’n huis gedeel het met haar. Maar ek en Sanna was op twee paaie, in twee wêrelde."
Projek Candy
2024-10-10"Die wag in gewone klere roep ’n kollega nader en Ewald sluk swaar toe hy die band om die hond se nek sien. Dit is ’n plofstofhond. Die brak stap tot by die bakkie en gaan sit regop by die bestuurder se oop deur. Sy snoet beduie na die agterkant van die sitplek."
#politieklimeriek – Marieta McGrath is die wenner!
2019-05-07#politieklimeriek – Meer as 400 limerieke en 10 weke later, en ons het ’n wenner! Marieta McGrath is deur ons beoordelaars aangewys as algehele wenner van LitNet se #politieklimeriek-kompetisie.
#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!
2019-04-19#politieklimeriek – Hier is die 10 weekwenners, waaruit ons limeriekpaneel nou ’n algehele wenner gaan aanwys. Daar is R10 000 op die spel!
#politieklimeriek – Video van André Louw se Week 10-wenlimeriek
2019-04-19#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 10, André Louw, se limeriek.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 10 se wenner
2019-04-17#politieklimeriek – Lees André Louw se Week 10-wenlimeriek. Hy is die tiende finalis wat binnekort dalk as algehele wenner aangewys kan word.
#politieklimeriek – Video van Carina Stander se Week 9-wenlimeriek
2019-04-15#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 9, Carina Stander, se limeriek.
#politieklimeriek – Video van Pirow Bekker se Week 8-wenlimeriek
2019-04-12#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 8, Pirow Bekker, se limeriek.
#politieklimeriek – Video van Willie Kühn se Week 7-wenlimeriek
2019-04-11#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 7, Willie Kühn, se limeriek.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 9 se wenner
2019-04-10#politieklimeriek – Lees Carina Stander se Week 9-wenlimeriek. Sy is die negende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 10
2019-04-09#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 10. Die wenner word Woensdag aangekondig. Die kompetisie is nou gesluit – dankie vir almal wat deelgeneem het! Die algehele wenner word op 26 April aangekondig.
#politieklimeriek – Video van Rohan Magerman se Week 6-wenlimeriek
2019-04-09#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 6, Rohan Magerman, se limeriek.
#politieklimeriek – Video van Cecile Bosman se Week 5-wenlimeriek
2019-04-03#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 5, Cecile Bosman, se limeriek.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
2019-04-03#politieklimeriek – Lees Pirow Bekker se Week 8-wenlimeriek. Hy is die agste finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 9
2019-04-02#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 9. Die wenner word Woensdag aangekondig. Skryf nou in vir Week 10 – dis die laaste week van die kompetisie!

