Skryfkompetisie: #politieklimeriek
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1
2019-02-07#politieklimeriek – hier is Week 1 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 2!
Sluitingsdatum vir Week 2 is 15 Februarie.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!
2019-01-31LitNet is vanjaar 20 jaar oud. Ter viering bied ons ’n limeriek-kompetisie aan. Top-beoordelaars; top-pryse! Lus om ’n politikus ’n bloedneus te gee? Hier’s jou kans om groot geld los te slaan met jou versvoetige vindingrykheid. Klap hulle katswink met jou limeriek en wen tot R13 500!

