Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

"Hoeveel" deur Quintin Smit

Quintin Smit 2011-09-23 Hoeveel Hoeveel sal dit verg om normaal te wees Hoeveel sal dit vat om elke dag ’n stukkie te lees Al wat ek wil hê is stilte en ’n “party” of twee Almal smag na ’n vakansie by die see Maar alles wat saak maak in die lewe is vergete Ek mis my sielsgewete.

"For a love lost, a faded picture" by Talene van Wyk

Talene van Wyk 2011-09-23 For a love lost, a faded picture The skies are heaven-sent And the roses are broken They bleed the love that Would kill to live

"No matter what" by Talene van Wyk

Talene van Wyk 2011-09-23 No matter what I’ve been hurt, you’ve been too. How can you explain love to me? How can you explain life to me? I want to love, I want to live.

"Fragment of a dream" by Talene van Wyk

Talene van Wyk 2011-09-23 Fragment of a dream I am a fragment of a dream And I’m left open to decide If I walk alone Or do I run and hide

"This is for you" by Talene van Wyk

Talene van Wyk 2011-09-23 This is for you So true, so strong and brave You walk along this road of love You seek trust You ignore lust

"You can be" by Phoebe Daniels

Phoebe Daniels 2011-09-23 You can be You can be my angel, you can be my girl, you can be my destiny, you can be my world. You can be my lover, treat you like no other. You can be my sunshine, you can be my rain, you can be my reason, that I choose to live again. You can be my heartbeat ...

"Plastieks" deur Johannette Loubser

Johannette Loubser 2011-09-23 Plastieks Vers Ek’s in my plastieks Die broek sal ek dra Invisible strappies Net reg vir my bra Dis 5 vir ’n R10 Dis common, dis pienk

"Inside of me" by Johannette Loubser

Johannette Loubser 2011-09-23 Inside of me Verse There’s wind on the sea And clouds in the sky A storm’s in the air Chasing the waves Hang in, be brave It’s gonna subside

"Scary stuff" by Johannette Loubser

Johannette Loubser 2011-09-23 Scary stuff Vers Ek hardloop deur die strate in die donker nag Die wind waai papiere teen die straatheinings vas Donker wolke skuif deur die silwer maan Nekhare rys, wat’s aan die gang?

"Jy lewe" deur Talene van Wyk

Talene van Wyk 2011-09-23 Jy lewe Soos die wind deur die strate waai En die stof by my oë inwaai Soos die seer agterna En die keer toe iemand jou op hul hande dra

''Who lives in a pineapple under the sea?''

Bibi Slippers 2011-09-22 Dis nie gereeld dat ek wens dat ek eerder ’n spons was nie, maar vandag sou dit beslis nuttig gewees het.

"Kanaan du Plessis" deur Jaco du Plessis

Jaco du Plessis 2011-09-22 Kanaan Yster slyp yster Diamante vorm die res Vriende is net stukke glas Wat gesny word in die proses Jou woorde skryf swart stories Wat Die Bybel na ’n kinderboek laat lyk

"Musiek is liefde" deur Roelou Malan

Roelou Malan 2011-09-22 Musiek is liefde My lewe is ’n storieboek sonder woorde Net prentjies en ’n paar akkoorde Die prentjies kan mooi of sleg lyk. Hang af wie jy is, en hoe jy daarna kyk

"Doodgewone ou" deur Duane du Toit

Duane du Toit 2011-09-22 Doodgewone ou Jy staan daar met jou hande toegevou Ek sien hoe jy jou ogies op my hou Jy loer asof ek iets is om na te kyk Miskien wonder jy hoe doodgewoon lyk

"Meisie met die rooi rok" deur Duane du Toit

Duane du Toit 2011-09-22 Meisie met die rooi rok Dis Saterdagmiddag kwart oor twee Die Stormers druk ’n drie en al die mense skree Dis rustyd op Loftus die game is halfpad klaar Toe kyk ek oor my skouer en wat sien ek daar

"Alkoholis" deur Telani van Zyl

Telani van Zyl 2011-09-22 Alkoholis Knyp … Knyp … Knyp... kan ek net nie meer Stop … Stop … Stop … kan jy my nie keer Ek kan nie meer … Probeer … om my te keer.

"Nie-so-cool-dude" deur Telanie van Zyl

Telani van Zyl 2011-09-22 Nie-so-cool-dude (Op die wysie van Brakenjan) Veel geluk jy wen ’n eier Van die voëls is jy ’n leier Jy het gedink jou houding blink Maar binnekort gaan jy iets anders uitvind

"In my drome" deur Joy Landman

Joy Landman 2011-09-22 In my drome Hier tussen die sterre Waar ek my soms bevind Hier naby die maan In die sprokies van ’n kind Dis hier waar ek jou kry, hier wag jy vir my In my drome, hier sal jy bly.

"Die tyd raak min" deur Clarisse Adams

Clarisse Adams 2011-09-22 Die tyd raak min Koor ek weet ek gaan aan die anderkant staan met my hart in my keel en my oë op die maan ek weet ek gaan saggies verlang maar jou beelde sal ek uit my brein verban en dinge gaan anders wees

"Aan jou gerig" deur Ezette Mallin

Ezette Mallin 2011-09-22 Aan jou gerig Ek hou, ek hou, ek hou van jou Ek sak ineen, my knieë lam gevou Jy gee my ’n Coke, ek gee jou ’n kyk Let's get out of here and see where this goes Jou jeans, jou hare, jou cool Puma-skoene
Top