Jy is
Jy’s my lifeline Baby
My dark chocolate
Jy proe soos Savanna light op ’n warm dag
Jy’s my adrenalin rush
My energy junkie
Jy’s my moonshine Baby
Jy hou my vas as ek bibberkoud kry
Jy laat my smile as ek net wil huil
Jy’t soos ’n blackbird deur my hart gevlieg
Soos ’n tolbos oor my hart gerol
My engel my alles ek het jou lief
Ja, ek het jou lief
Jy’s my asem onder die water
My late-night shopping in Gateway mall
Jy’s my kite se lyne oh-oh
My lifesaver
Jy’s my U-turn op my GPS
en my anchor vir al die res
![]() |



