Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Halleluja

Sulani Grobler 2011-08-25 Halleluja geruk tot stilte onder jou hande wintersnag in dons gedek ’n feesmaal aan jou ysterkatel refrein van vel oor kurwes berge dale hande vol hallelujas in die nag oopmond gesing jou hare op my gesig jou tong my ...

Damwal

Willem de Vries 2011-08-25 Dis seker moegheid wat my die aand van ’n plek ver van die stadsgeruis laat droom het. Ver van waar ek beroof is; waar die rooi liggie van ’n polisieskut op my gerus het toe dit ’n dief gevolg het; waar vier ...

Watteau

Hennie Aucamp 2011-08-25 Die hele ding het in ’n droom tot my gekom en daarom sal dit wel waar wees. Ek droom ek reis deur die land met ’n slank, bleek man in my geselskap; ’n Europeër op besoek. In die motor speel hy met iets wat ...

Onder 'n moerbeiboom

Marlise Joubert 2011-08-25 Só is dit dan! Hier staan ek. In die tou van die werkloses. ’n Lang tou wat lui om die kantoorhoeke afslang na die sykant van die landdroshof – die afgedanktes, die pakkettiele, die geraktes. Ek staan ...

Eerste hoofstuk: Piekniek by Hangklip

Kerneels Breytenbach 2011-08-24 Piekniek by Hangklip Kerneels Breytenbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798156035 Prys: R220.95 Klik hier en koop Piekniek by Hangklip nou van Kalahari.net! Oor Die Tragiese Gebeurde In Gauteng Wat Ons Verhaal Voorafgegaan ...

First chapter: Bitter Pill

Peter Church 2011-08-23 Bitter Pill Author: Peter Church ISBN: 9781920137359 Price: R165.95 Click here to buy a copy from Kalahari.net. The Pick-up Ten to ten in the Mother City, and the bars on the Claremont strip are a blur of action, booming ...

'n Bemoedigende woordjie

Bibi Slippers 2011-08-18 Die week in woorde ’n Bemoedigende woordjie vir almal wat soms deur redakteurs weggewys word, aangesê word om weer te probeer, en om nog een keer oor te tik: To be a writer is to sit down at one's desk in the ...

Die slagding

Nini Bennett-Moll 2011-08-16 “Hierdie slagdingetjie bêre ek vir Kersfees,” sê mevroudominee en lig die kisvrieskas se deksel. In die skemerlig van die garage kyk ek na die skapie, verwerk en verseël in groot snitte. Daar is ysdonsies op die ...

Wear red, play dead

Arja Salafranca 2011-08-16 Wear red, play deadThe invite said: Wear red, play dead, Put your head in a gilded cage. Come as your favourite rock star. Wear black, change your name, Buy a dress made of safety pins. Come as your favourite Disney character. ...

Resepmatige stappe tot geluk

Wessel Stoltz 2011-08-16 Resepmatige stappe tot geluk: Hartchirurgie Druk lank en hard genoeg op die bors; totdat die hand deur die ribbes glip en die vingers die polsing sekuur omsluit. Verwyder met ’n plukaksie. ’n Mens kan leef ...

Top