Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

''Ok … wag, wat?'' deur Nadia Lia Smit

Nadia Lia Smit 2011-09-14 Ok … wag, wat? Ek’s so moeg om te hoor dis jy en nie ek nie, Ons was heel oukei, maar nou wil ek weet wie Gesê het ek moet soos jy dink, Gehoor het dat ek soos jy klink, Na jy my in jou mould ...

''Friendship'' by Nolo Langeni

Nolo Langeni 2011-09-14 Friendship Ever since the day I saw You took up space in my mind See you, became my irresistible hazard You found me, never knowing I was lost I found a friend in you Comfort in your eyes Warmth in your smile And ...

''I made it'' by Nolo Langeni

Nolo Langeni 2011-09-14 I made it Up the mountain Across the river And through the valley I made it. I didn’t need you bringing me down I went on the path without you And guess what, I made it. I doubted myself when the water got ...

''Nog een keer'' deur Ronél Pentz

Ronél Pentz 2011-09-14 Nog een keer Ek skryf vir jou ’n liedjie hier by die see want ek weet dit is waar jy die meeste van jou tyd spandeer en as ek aan jou dink dink ek sommer weer want jy is als wat my hart begeer en ek ...

''Die wind'' deur Ferdinand de Bruyn

Ferdinand de Bruyn 2011-09-14 Die wind Die wind van voor was nog nooit so skoon My hare was nog nooit so vry, my liggaam moeg gesweet in hierdie helm van die bossies en die blare Meeste van alles die see blou en onvertrou hy sal jou sluk ...

''Soul queries'' by George Weber

George L Weber 2011-09-14 Soul queries Where do I come from Where do I go What do I show I am a man of many times I am a child squeezing many limes Where do I go What do I show We are running in this time We are wasting it ...

Sing ’it: iScream and the Chocolate Stix’s advice for writers

I Scream and the Chocolate Stix 2011-09-07

Sing 'it-advertensies en -foto’s

2011-09-06 Advertensies en foto’s van Sing 'it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.

Advertisements and photos of Sing 'it, LitNet's lyrics competition, sponsored by Sanlam.
Top