Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
'n Bemoedigende woordjie
2011-08-18 Die week in woorde ’n Bemoedigende woordjie vir almal wat soms deur redakteurs weggewys word, aangesê word om weer te probeer, en om nog een keer oor te tik: To be a writer is to sit down at one's desk in the ...'n Bemoedigende woordjie
2011-08-18 Die week in woorde ’n Bemoedigende woordjie vir almal wat soms deur redakteurs weggewys word, aangesê word om weer te probeer, en om nog een keer oor te tik: To be a writer is to sit down at one's desk in the ...Die slagding
2011-08-16 “Hierdie slagdingetjie bêre ek vir Kersfees,” sê mevroudominee en lig die kisvrieskas se deksel. In die skemerlig van die garage kyk ek na die skapie, verwerk en verseël in groot snitte. Daar is ysdonsies op die ...Die slagding
2011-08-16 “Hierdie slagdingetjie bêre ek vir Kersfees,” sê mevroudominee en lig die kisvrieskas se deksel. In die skemerlig van die garage kyk ek na die skapie, verwerk en verseël in groot snitte. Daar is ysdonsies op die ...Wear red, play dead
2011-08-16 Wear red, play deadThe invite said: Wear red, play dead, Put your head in a gilded cage. Come as your favourite rock star. Wear black, change your name, Buy a dress made of safety pins. Come as your favourite Disney character. ...Wear red, play dead
2011-08-16 Wear red, play deadThe invite said: Wear red, play dead, Put your head in a gilded cage. Come as your favourite rock star. Wear black, change your name, Buy a dress made of safety pins. Come as your favourite Disney character. ...Resepmatige stappe tot geluk
2011-08-16 Resepmatige stappe tot geluk: Hartchirurgie Druk lank en hard genoeg op die bors; totdat die hand deur die ribbes glip en die vingers die polsing sekuur omsluit. Verwyder met ’n plukaksie. ’n Mens kan leef ...Resepmatige stappe tot geluk
2011-08-16 Resepmatige stappe tot geluk: Hartchirurgie Druk lank en hard genoeg op die bors; totdat die hand deur die ribbes glip en die vingers die polsing sekuur omsluit. Verwyder met ’n plukaksie. ’n Mens kan leef ...An apple in Munich
2011-08-11 An apple in MunichI think a red apple won’t be good enough.
A red apple plucked from a bowl on a luxury
river cruise liner, carried in my bag for two days.
An apple in Munich
2011-08-11 An apple in MunichI think a red apple won’t be good enough.
A red apple plucked from a bowl on a luxury
river cruise liner, carried in my bag for two days.
