Dis geen fantasie dié
Fantasie en realiteit
het die geneigdheid
tot lê teenoor mekaar
Hier is niemand gespaar
Refrein
Dwaal dan maar af
Vinniger, vinniger
Vinnig, draf dit kaf
Wil jy dalk ontsnap
Vertrek dan vir die grap
op ’n ver vreemde reis,
raak weg van alles tuis
Dan kyk jy sepies
en vaar uit met skepies
Diep diep in die oseaan
daar waar swaar nie bestaan
Die lewe is rof, hard
Met ’n groot dosis smart
Fantasie en realiteit
het die geneigdheid
tot lê teenoor mekaar
![]() |



