Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

"I Need You to Need Me" by Johann P Boshoff

Johann P Boshoff 2011-09-20 I Need You to Need Me You came into my life needing me to hold you, to console you when love had left you when he had said he was not what he was for you. And so I took you in the heartbroken you the ...

"Verbeeldingsvlug" deur Johann P Boshoff

Johann P Boshoff 2011-09-20 Verbeeldingsvlug kom ons verbeel ons niks word onthou nie geen ding is gedoen nie geen hart aangeraak nie net die swyende toekyk die kaatsende spieëls kerende skynsels wat harte versteen kom ons ...

"Die Son" deur Ferdinand de Bruyn

Ferdinand de Bruyn 2011-09-20 Die Son Die see Die son en die strand Dankie Here vir die see Die strand en die son Die son deur die water op my rug as ek later op die strand uitspoel sal ek vir jou soek tussen die see Die son en die ...

"Die wind" deur Ferdinand de Bruyn

Ferdinand de Bruyn 2011-09-20 Die Wind as die water spat die reën val en die mense slaap lê ek op jou skouer en dink aan wat kan kom en kan wees waar gaan jy my kry as die wolke breek Hoe gaan ons dit doen sonder jou is ek ...

"Peace" by George L Weber

George L Weber 2011-09-20 Peace Stirring open wounds. Nursing healed skin, Bite the hand that feedss Stroke the knife that cut so deep, hit thy brother swear thy mother slice thy sister , turn from thy father, why care, love ...

"Stand" by George L Weber

George L Weber 2011-09-20 Stand Shaken out of sock and boot Shaken from heart to root What have Satan come to loot Stand tall and steady Be always right and ready Taken through calm and trial Taken your direction dial Taken but ...

"Boerseun-hart" deur George L Weber

George L Weber 2011-09-20 Boerseun-hart Ek word wakker met boerseun-hart Terug in my kinderjare met geen hartspyn of smart Ek verlang na fisiese harde werk Die klein dorpie en klipsaalkerk Vroeg Sondagoggend nagmaalkelk Die lewe die ...

"Beloftes" deur George L Weber

George L Weber 2011-09-20 Beloftes Ek is lus en verkoop my siel vir goed Wat help lojale geloof sweet en bloed Waar is God met hand van oorvloed Hoe veel meer moet ek verlede vergoed Waar is die beloftes en woorde van moed God van ...

''Dans met my'' deur Nadia

Nadia Lia Smit 2011-09-20

Die vierde wedren

Marlise Joubert 2011-09-20 Ek het die helmet vir Pa aangegee.

Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met u krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.

Dit was die gewone ritueel.

"37 grade Celsius" deur Nadia Lia Smit

Nadia Lia Smit 2011-09-20 37 grade Celsius Dis ’n lang nag wat nog voorlê, En die donker sluk my in. Daar is so baie wat ek nog vir jou moet sê, Maar ek weet nie waar om te begin.

"Broken Pieces" by Natascha Swart

Natascha Swart 2011-09-20 Broken Pieces Like a reflection of a mirror smashing on the ground. My life has been in pieces all year round. Piece by piece I keep picking it up but I’m tired, tired of sitting around.

"Liefdeswolke" deur Natascha Swart

Natascha Swart 2011-09-20 Liefdeswolke Diep lê die spore iewers op ‘n strand. Onder water versteek maar nog so vlak, vlak in my hart. Ek staan op ‘n berg, dit is Tafelberg en op die wind hoor ek nog jou naam.

"I'll be there" by Hsien Lou

Hsien Lou 2011-09-20 I'll be there The blossoming of flowers in the air Time passes but the tears remain so bare The two pairs of footsteps on the sand Fade and only one remains on land

"Life is a gift" by Hsien Lou

Hsien Lou 2011-09-20 Life is a gift Children are crying, crying in the street I hear them wailing for something to eat I see the people, people pass them by Never bothering to look and wonder why

"Snow White" by Hsien Lou

Hsien Lou 2011-09-20 Snow White Chorus I’ll stay lost in this fantasy I’ll pretend you’re Snow White Sealed in this coffin of glass Waiting for the kiss that will save

"’n Rede vir die verlede" deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-09-20 'n Rede vir die verlede Ek sit en dink weer aan jou vanaand Wonder hoekom jy by my spook Die tyd het nie stilgestaan nie In die verlede het ons ‘n paadjie saam geloop. Ons liefde was so soet soos stroop Lekker gelag en lekker gehuil As ‘n mens net liefde kon koop?

"1 000 Myl" deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-09-20 1 000 Myl Hier sit ek nou ’n duisend myl ver weg van jou, Steeds ruik ek jou parfuum! Ek kry weer terugflitse van ons tye saam Ek besef nou wat verlange is.

"Soeke in die lewe" deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-09-20 Soeke in die lewe Ek’s op soek na ‘n song om te sing, Een wat vrede en liefde sal bring Wat in alle tale verstaan sal kan word, Wat in alle kulture aanvaar sal kan word
Top