Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

"Tonight" by Ria Venter

Ria Venter 2011-09-20 Tonight Hold me in you arms, dance with me Please my love, can’t you see How much I crave our life How much I love to be your wife? Let’s make tonight our special night In the dimmed ...

"Dis geen fantasie dié" deur Ria Venter

Ria Venter 2011-09-20 Dis geen fantasie dié Fantasie en realiteit het die geneigdheid tot lê teenoor mekaar Hier is niemand gespaar Refrein Dwaal dan maar af Vinniger, vinniger Vinnig, draf dit kaf Wil jy dalk ontsnap ...

"'n Sommer lekker liedjie" deur Ria Venter

Ria Venter 2011-09-20 'n Sommer lekker liedjie Vanoggend vat ek die pad En ry deur die paaie van my kop En soos die modder om my spat Kan ek net nie ophou tob Refrein Ken jy die draaie van tyd Ken jy vrese, wyd en syd? Sê my, ...

"Stille vraag" deur Johann P Boshoff

Johann P Boshoff 2011-09-20 Stille vraag Wat om my hart se hut vou sag soos ‘n doek van vel, en bring – vreemd – ‘n stilte wat van tuiskoms my vertel? Wat kom beweeg my gees kaalvoet hier op die langpad en stap ...

"Vaders van ons vaders" deur Johann P Boshoff

Johann P Boshoff Academic research 2011-09-20

Vaders van ons vaders Vaders van ons vaders, op wieke van my lied vlieg vrae uit my mond na u van onder rots en gruis: vrae oor verkeerdheid, van herwaarts of derwaarts, bly net hier waar ek dan nou is of ...

"You Never Cried for Me" by Johann P Boshoff

Johann P Boshoff 2011-09-20 You Never Cried for Me you cried for seagulls in oil and sludge for aimless whales washed out on shores for bone-starved cattle in spreading deserts you cried for forests being burned for crops that ...

"I Need You to Need Me" by Johann P Boshoff

Johann P Boshoff 2011-09-20 I Need You to Need Me You came into my life needing me to hold you, to console you when love had left you when he had said he was not what he was for you. And so I took you in the heartbroken you the ...

"Verbeeldingsvlug" deur Johann P Boshoff

Johann P Boshoff 2011-09-20 Verbeeldingsvlug kom ons verbeel ons niks word onthou nie geen ding is gedoen nie geen hart aangeraak nie net die swyende toekyk die kaatsende spieëls kerende skynsels wat harte versteen kom ons ...

"Die Son" deur Ferdinand de Bruyn

Ferdinand de Bruyn 2011-09-20 Die Son Die see Die son en die strand Dankie Here vir die see Die strand en die son Die son deur die water op my rug as ek later op die strand uitspoel sal ek vir jou soek tussen die see Die son en die ...

"Die wind" deur Ferdinand de Bruyn

Ferdinand de Bruyn 2011-09-20 Die Wind as die water spat die reën val en die mense slaap lê ek op jou skouer en dink aan wat kan kom en kan wees waar gaan jy my kry as die wolke breek Hoe gaan ons dit doen sonder jou is ek ...

"Peace" by George L Weber

George L Weber 2011-09-20 Peace Stirring open wounds. Nursing healed skin, Bite the hand that feedss Stroke the knife that cut so deep, hit thy brother swear thy mother slice thy sister , turn from thy father, why care, love ...

"Stand" by George L Weber

George L Weber 2011-09-20 Stand Shaken out of sock and boot Shaken from heart to root What have Satan come to loot Stand tall and steady Be always right and ready Taken through calm and trial Taken your direction dial Taken but ...

"Boerseun-hart" deur George L Weber

George L Weber 2011-09-20 Boerseun-hart Ek word wakker met boerseun-hart Terug in my kinderjare met geen hartspyn of smart Ek verlang na fisiese harde werk Die klein dorpie en klipsaalkerk Vroeg Sondagoggend nagmaalkelk Die lewe die ...

"Beloftes" deur George L Weber

George L Weber 2011-09-20 Beloftes Ek is lus en verkoop my siel vir goed Wat help lojale geloof sweet en bloed Waar is God met hand van oorvloed Hoe veel meer moet ek verlede vergoed Waar is die beloftes en woorde van moed God van ...

''Dans met my'' deur Nadia

Nadia Lia Smit 2011-09-20

Die vierde wedren

Marlise Joubert 2011-09-20 Ek het die helmet vir Pa aangegee.

Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met u krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.

Dit was die gewone ritueel.

"37 grade Celsius" deur Nadia Lia Smit

Nadia Lia Smit 2011-09-20 37 grade Celsius Dis ’n lang nag wat nog voorlê, En die donker sluk my in. Daar is so baie wat ek nog vir jou moet sê, Maar ek weet nie waar om te begin.

"Broken Pieces" by Natascha Swart

Natascha Swart 2011-09-20 Broken Pieces Like a reflection of a mirror smashing on the ground. My life has been in pieces all year round. Piece by piece I keep picking it up but I’m tired, tired of sitting around.

"Liefdeswolke" deur Natascha Swart

Natascha Swart 2011-09-20 Liefdeswolke Diep lê die spore iewers op ‘n strand. Onder water versteek maar nog so vlak, vlak in my hart. Ek staan op ‘n berg, dit is Tafelberg en op die wind hoor ek nog jou naam.
Top