Plastieks
Vers
Ek’s in my plastieks
Die broek sal ek dra
Invisible strappies
Net reg vir my bra
Dis 5 vir ’n R10
Dis common, dis pienk
Maar geryg op my arm
Die fashionable thing
My bootse is plastic
Want genuine’s te duur
My baggie gelabel
My earrings bling-bling
Koor
Maar ek dra nie my groceries in plastic bags nie
Ek dra nie my groceries in plastic bags nie
Nee, ek dra nie my groceries in plastic bags nie.
* gerieflik, elasties, fantasties …
Maar ek dra nie my groceries in plastic bags nie.
Vers
Die melk vir my koffie
My sandwich gecling
My mineraalwater
deur ’n bottel gesien
My takeaway burger
Die kos in my kas
Als so convenient
In plastic verpak
Die sakkie, die bakkie
Produk op die rak
Gekleurd of deursigtig
Dit pas in jou sak
Koor
Maar ek dra nie my groceries in plastic bags nie
Ek dra nie my groceries in plastic bags nie
Nee, ek dra nie my groceries in plastic bags nie.
* gerieflik, elasties, fantasties …
Maar ek dra nie my groceries in plastic bags nie.
Brug
Dit hang aan die drade en rol in die strate
Diere die vreet dit, verstop dan hul mage
Vers
Besoedel die water
Vergiftig ons krane
Als is van plastic
Wat net nie vergaan nie
Ons kan dit recycle
Ons kan dit reuse
Maar doen ons dit regtig
Of wat is die use

![]() |