Waar is jy
So stil soos die ondergrondse sindikaat
Maar bedrywig soos die see
Skelm skuil dit ook by jou.
Waar is jy?
Waar is jy?
Ek sien die waarheid in jou oë.
As jy met daai leemte na my kyk.
Al probeer jy dit wegsteek.
Maar my vraag bly onbeantwoord.
Waar is jy?
Ek is op soek na die stilte in my hart.
Al is dit net tydelik.
Vir jou.
Om die waarheid te sien.
Wat ek skree.
Waar is jy heen?
![]() |



