PW Dempsey2011-09-26Pouvere en gedigte Ek wens ek was meer as net ’n druppel in jou pen. Dat jou lewelose uitdrukking my sal herken. Jou afstand druk my terug.
PW Dempsey2011-09-26Vasgevang As ek kon wakker word en die hemele staan voor my Sal ek alleen die langpad stap of sal jy vir my wag? Ek het al baie gedroom dat ek jou vashou. Sal jy my ooit probeer vind?