Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Moet die nulde dag nog bygetel word?

Jan Rap 2012-01-26 Vir Panda oor nul en so aan.

Chris Dippenaar, Prediker en frustrasies

Kobus de Klerk 2012-01-26 Ek preek nie vir jou nie, ek het met jou gedeel hoe ek voel, nadat jy met my gedeel het hoe jý voel – moenie so ongemaklik wees daarmee nie, dit kan jou mos nie kwaad doen as iemand dit met jou goed bedoel nie, hmmm?

Robert Mugabe as groot krokodil

Johannes Comestor 2012-01-26 Peter Godwin se derde boek oor Zimbabwe is: When a crocodile eats the sun: a memoir.

Fotoreis deur die Filippyne

Francois Williams 2012-01-26 Blog-foto's

Please help with C Louis Leipoldt translation

Simon 2012-01-26 Old volume of vinyl records ...

Nog steeds ’n kwessie van ras en kleur

Robert J Pearce 2012-01-25 Alles hang af van wie die klassifiseerder is, wie geklassifiseer word en hoe daar geklassifiseer word.

Mooi letters vir ’n nuwe begin

Carina van der Walt 2012-01-25 Bo in die Van Abbe-Museum in Eindhoven hang seker die bekendste onderdeel van die HiHa-versameling.

Chris Dippenaar en die Prediker II

Kobus de Klerk 2012-01-25 Hades en die doderyk

Chris Dippenaar en die Prediker I

Kobus de Klerk 2012-01-25 Spirituele insig

Homo Sapiens Veritas

Jacobus Faasen 2012-01-25 as Mens, uit een ander, ewolusionêr, verander’t ...

Op soek na Moomin

Linda van Biljon 2012-01-25 Weet jul dalk waar kan ek ’n DVD kry van Moomin?

Die DASO-plakkaat

Jan Rap 2012-01-25 Is dit nou nie ironies nie ...

Aangaande NUL en die Juliaanse Dag

Panda 2012-01-25 Die Weste het nie 'n jaar nul in sy kalender nie.

Melvin Whitebooi: mag sy siel in vrede rus

Jason Lloyd 2012-01-24 Die gerespekteerde Afrikaanse veteraan-joernalis Melvin Whitebooi se dood in November 2011 het ’n groot leemte in die Afrikaanse joernalistiek gelaat – veral in swart Afrikaanse joernalistiek.

Die onafwendbaarheid van ouderdom

Jason Lloyd 2012-01-24 Miskien sou dit erg neerslagtig wees om aan die begin van 2012 oor die onafwendbaarheid van die dood te skryf.

Marita van der Vyver se ses bestes

Marita van der Vyver 2012-01-24 Hierdie week kies Marita van der Vyver haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.

BlackSheepTV #13: Limpopo

Blacksheep 2012-01-24 Limpopo government's payroll

soos nimmer tevoor

Jacobus Faasen 2012-01-24 niks varser as Lewe-gewendheid van Energie ...
Top