LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kobus de Klerk2012-02-02Ek sal dit nogal glo dat ’n Anglikaanse ’dominee’ sou beweer dat mens nie meer vandag van 'n jonger geslag kan verwag nie om die Nicea-geloofsbelydenis, soos dit tans staan, te papegaai nie …
Yuri Thumbran2012-02-02Dit was goed om te sien hoe Lise Swart die storie oor die Kongolese wiskunde-onderwyser wat as parkeerjoggie in die Paarl werk, hanteer het.
Angus2012-02-01Miskien is dit die skandelose skynheiligheid, die arrogante eiegeregtigheid, die domastrante onnoselheid, die gevaarlike indoktrinasie, die vergiftiging van jong kinders se verstande; dis moeilik om te sê.
Kobus de Klerk2012-02-01Meeste van die ateïste hier rond het met my gestry toe ek sê dat hulle ateïsme, wat noodwendig die Darwinistiese evolusieleer as skeppingsverhaal insluit, eintlik ’n alternatiewe religie is.
Pieter Redelinghuys2012-02-01Angus, jy het die verwagte histeriese reaksie uitgelok van diegene wat kies om met oogklappe en tonnelvisie die Bybel lees.