Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Vaarwel, biskop

Yuri Thumbran 2012-01-18 Die biskop is dood.

Oor niks

Jan Rap 2012-01-18 Nul.

Koringfees op Orania

Thomas 2012-01-18 Hierdie brief laat SêNetters se tonge klap – kyk net al die kommentare!

Ope brief aan Johan Kotzé

Adriaan 2012-01-17 Hierdie skrywe rig ek persoonlik aan jou.

Stellenbosch moet verengels

Jason Lloyd 2012-01-17 Dit is in die belang van die voortbestaan van Afrikaans en vir al sy sprekers dat die Universiteit Stellenbosch so spoedig moontlik moet verengels.

Invloedryke bruin intellektuele

Jason Lloyd 2012-01-17 Onwillekeurig het die vraag by my opgekom: Wie is die mees invloedryke (openbare) intellektuele in die bruin gemeenskap? So plaas ek toe dié vraag op Facebook en ’n debat soos min het gevolg.

Dubbel door 2012 met gedichten

Hendrik-Jan de Wit 2012-01-17 Elke dag een gedicht. Al jaren is dat de insteek van de Dagkalender van de Poëzie van uitgeverij Meulenhoff. Achter in de kalender zit het aanmeldformulier om je gedicht in te sturen voor de Poëzieprijs.

BlackSheepTV #12: Parking meters

Blacksheep 2012-01-16 Suddenly there's a parking meter outside my house and I have to pay!

Die nuwe LitNet | The New LitNet

Etienne van Heerden 2012-01-13 Vandeesweek is LitNet 13 jaar oud en ek bring vir jou ’n verjaarsdaggeskenk: die splinternuwe LitNet! |  LitNet turns 13 this week and I’m bringing you a birthday present: the brand-new LitNet!

Die Kaapse klopse: ’n dag om vryheid te vier

2012-01-12 Wanneer die Kaapse Klopse op Tweede Nuwejaar verskyn, word Kaapstad se strate omgetower na ’n skouspel wat slegs by uitsondering elders in die wêreld te sien is.

Afrikaans met moedersmelk ingekry: Christo van der Rheede gesels met Naomi Meyer

Christo van der Rheede, Naomi Meyer 2012-01-12 Christo van der Rheede gesels oor sy aanstelling as die nuwe uitvoerende hoof van die Afrikaanse Handelsinstituut vanaf 1 Januarie 2012.

Sterf JM Coetzee se biograaf én sy argief albei in een jaar?

Malcolm Hacksley, Naomi Meyer 2012-01-12 Die Universiteit van Texas se Harry Ransom-sentrum het juis JM Coetzee se argief in Oktober 2011 gekoop.

Kerneels Breytenbach se ses bestes

Kerneels Breytenbach 2012-01-10 Hierdie week kies Kerneels Breytenbach sy gunsteling-webwerwe wat hy dink jy op die proef moet stel.

Kannemeyer: onvergelyklike leermeester en gulhartige mentor

Jaco 2012-01-06 Die bydrae van John Kannemeyer (1939-2011) tot die Afrikaanse letterkunde kan kwalik oorskat word. Inteendeel, sy bydrae bly steeds die belangrikste verwysingsbron vir enige literatuurnavorser. Ek wil graag aan hom hulde bring as onvergelyklike leermeester en gulhartige mentor.

Kannemeyer: onvergelyklike leermeester en gulhartige mentor

Amanda Botha 2012-01-04 Die bydrae van dr John Kannemeyer (1939-2011) tot die Afrikaanse letterkunde kan kwalik oorskat word. Inteendeel, sy bydrae bly steeds die belangrikste verwysingsbron vir enige literatuur navorser.

In Memoriam: Afscheid van ''JC''

Ingrid Glorie 2012-01-03 Bij professor Kannemeyer geen spoor van twijfel, geen moment van reflectie op zijn eigen uitgangspunten als onderzoeker. Maar na een twee uur durende monoloog kon je niet anders, dan onder de indruk zijn van zijn onmetelijke kennis, zijn passie voor de poëzie én zijn liefde om studenten iets te leren.

Mutilasie as verskrikking in 30 Nachten in Amsterdam en andere

Carina van der Walt 2012-01-03 Die Nederlandse <i>30 Nachten in Amsterdam</i> het middel November 2011 by Uitgewery Podium verskyn. Die vertalers was Karina van Santen en Martine Vosmaer. In 2010 het dit Etienne van Heerden se tweede Hertzog-pryswenner geword.

John Kannemeyer (31 Maart 1939 – 25 Desember 2011) en die uitgewers

Kerneels Breytenbach 2011-12-28 Die afsterwe van John Christoffel Kannemeyer op Kersdag 2011 het groot literêre betekenis vir Afrikaanssprekendes. Dit is nie ’n gewone afsterwe van ’n skrywer of literator nie, maar een wat op unieke wyse die oorgang van een tydvak na ’n volgende in die Afrikaanse letterkunde markeer.
Top