LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Jason Lloyd2012-01-24Die gerespekteerde Afrikaanse veteraan-joernalis Melvin Whitebooi se dood in November 2011 het ’n groot leemte in die Afrikaanse joernalistiek gelaat – veral in swart Afrikaanse joernalistiek.