Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

neologie

Jacobus Faasen 2012-02-22 neologie, ideologie, denkpatroon, in Millenjum 3 gedaant’

Sterrekunde

Enjee 2012-02-22 Kan jy miskien vir my ’n aanduiding gee watter teleskoop en handboeke my kleinseun moet aanskaf om ’n begin met Sterrekunde te maak, Panda?

Wetenskap vs religie

Angus 2012-02-22 Die rede waarom ateïste in hierdie argument met religieuses betrokke is, is om die gevaar van godsdiens te beveg.

JM Coetzee as jong man

Johannes Comestor 2012-02-22 JM Coetzee se Youth (London: Secker & Warburg, 2002, 169p) handel oor sy studentejare aan die Universiteit Kaapstad en sy verblyf in Londen as programmeerder.

Griekse mitologie

Jaco 2012-02-22 Verskaf asseblief bronverwysings, Angus.

o, liewe Tyd

Jacobus Faasen 2012-02-22 as’t nou eers Tyd, vir geheimenis wys, ontbloot ...

Angus en die Griekse mitologie

Kobus de Klerk 2012-02-22 Die Griekse mitologie maak dit nie ongedaan nie, Angus.

Die ware godsdiens: nog ’n herbesoek

Kobus de Klerk 2012-02-22 Die ontdekking van die inherente waarheid

Die geboorte van Jesus Christus

Angus 2012-02-21 Seker een van die mooiste verhale in die Bybel is die geboorte van Christus. Ongelukkig maak Christen fundamentaliste dit belaglik deur daarop aan te dring dat dit ’n werklike gebeurtenis is.

JM Coetzee se kinderjare

Johannes Comestor 2012-02-21 Die Nobelprys vir Letterkunde is in 2003 aan J(ohn) M(ichael) Coetzee (gebore in 1940) toegeken. Hy het onder andere drie boeke gepubliseer wat eksplisiet outobiografies is.

Almanak

Wouter 2012-02-21 Alhoewel dit dalk kras gestel kan word het die gesprek oor kalenders tussen Jan Rap en Panda my verbygegaan en kon dit nie met insig deur my gevolg word nie.

Downtown Abbey

Wouter 2012-02-21 Blur se "Country House" is my natuurlike verwysing.

Blacksheep TV#17: Riot

Blacksheep 2012-02-21

Bantu Holomisa is lid van die Suid-Afrikaanse Parlement

Ran Doodt 2012-02-20 Die ANC verwys na Bantu as Bantu.

Khoisan se moses (2)

Jacobus Faasen 2012-02-20 indien “Eerste Mens” net so ver sou kon kom ...

“Khoisan” se moses

Jacobus Faasen 2012-02-20 “Eerste Mens”, op alle gebiede nog laaste ...

Laat Valentynsdagstorie vir Sara

Chris Marnewick 2012-02-20 Abraham, op die ouderdom van vyf-en-sewentig, word geroep deur God om sy goedjies te pak en Haran te verlaat.

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

Kobus de Klerk 2012-02-20 Wat die genealogie van die HERE Jesus in Lukas en Mattheus aanbetref ...

Taalwetgewing nie noodwendig die oplossing nie – Naomi Meyer praat met Danny Titus

Naomi Meyer, Danny Titus 2012-02-17 "Taal is ’n taamlik emosionele aangeleentheid wat vir my nie bloot met wetgewing reggestel sal word nie. Dit is ’n langsame proses wat nog baie harde werk gaan behels." Danny Titus en Naomi Meyer gesels taalkwessies.

Gesien: Michael le Cordeur word vereer vir sy bydrae tot veeltaligheid en die bevordering van Afrikaans en isiXhosa

2012-02-17 Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van kuns en kultuur, oorhandig die toekenning in die afdeling Taal en Kommunikasie aan Michael le Cordeur vir sy bydrae tot veeltaligheid en die bevordering van Afrikaans en isiXhosa as amptelike tale in die Wes-Kaap.
Top