LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Jason Lloyd2012-02-16Miskien sou dit heel veilig wees om te sê die rugbybaas Oregan Hoskins is die Allan Hendrickse van die nuwe Suid-Afrika – veral gegewe die gelykvormige raakpunte tussen Hoskins en wyle eerwaarde Hendrickse, eertydse leier van die Arbeidersparty (AP).
Jaco Fouché2012-02-16Met die publikasie van die boek Byleveld: Dossier van ’n baasspeurder (2011) het die joernalis Hanlie Retief ’n (werklike) figuur die (fiktiewe) wêreld van die lettere ingedra en so aan hom byna mitiese statuur verleen. Dit gee aan die belangstellende leser die geleentheid om hom met ander mitiese speurders te vergelyk.
Ernst Kotzé2012-02-16Jorrie Jordaan, wat die grootste deel van sy lewe as student en akademikus aan die Universiteit van Port Elizabeth (later die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit) verbonde was, het ’n onuitwisbare indruk gemaak op elkeen wat hom leer ken het.
Kobus de Klerk2012-02-16Die Christelike Godsdiens is nié, soos verkeerdelik aangevoer deur sekulariste en antagoniste van die Godsdiens, ’n uitspruitsel van die Judaïsme, nie.
Johannes Comestor2012-02-16My persepsie is dat daar plaaslik nie net oor Rhodesië/Zimbabwe 'n skreiende onkunde heers nie, maar ook oor Suidwes-Afrika/Namibië.