LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kobus de Klerk2012-02-13Ons weet dat agnostici, met uitsonderings na, werklik hard probeer om alles in hul vermoë te doen hulle agnostiese selfdesepsie ten alle koste, te probeer voed.
2012-02-10U word vriendelik uitgenooi na die eerste EB van Wyk Linguistiek-erelesing aangebied deur die Departement Linguistiek en die Departement Afrikatale by die Universiteit Johannesburg. Met hierdie lesingreeks hoop ons om ‘n sinvolle bydrae te lewer tot die eietydse gesprek oor taalsake te midde van die eise wat ‘n transformerende samelewing stel.