Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

LitNet Akademies: “Groot kuns” as objet trouvé

Johann de Lange 2012-03-06 Johann De Lange lewer kommentaar op die polemiek rondom Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord se gebruik van die kunswerk in ’n lokprent vir hulle nuwe album, TEN$ION.

Lien Botha se ses bestes

Lien Botha 2012-03-06

Hierdie week kies Lien Botha haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.

"onderdrukker"

Jacobus Faasen 2012-03-06 nie net Mens wat slaap, op troon ...

Nigel Nicolson se outobiografie

Johannes Comestor 2012-03-06 As skrywer was hy suksesvol, maar as vader het hy misluk.

eie voorkeur

Jacobus Faasen 2012-03-05 kannibale prefereer mensvleis, katte vis ...

A man after God's own heart

Jaco Fouché 2012-03-05 Cowardly treachery as well as murder ...

Nog ’n drie op YouTube

Angus 2012-03-05 Nog met drie gepla?

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

Cornelius Henn 2012-03-05 Kennis van spirituele intelligensie

Die agnostikus en sy fantasieë

Kobus de Klerk 2012-03-05 Superman was ’n sprokie.

Blacksheep TV#19: Facebook friends

Blacksheep 2012-03-05 If you were in hospital, do you think all 2000 your Facebook friends would come visit you?

LitNet Akademies: Justus Roux in gesprek met Daan Wissing

Justus Roux 2012-03-05 Justus Roux gesels met Daan Wissing oor sy artikel "Ontronding in Kharkamsafrikaans?" in LitNet Akademies.

uJena PheZulu

Jacobus Faasen 2012-03-02 Mens willie eintlik merrie Waarheid ...

How great is God?

Jaco 2012-03-02 In 2004, a teen was almost killed when his father learned his son was gay and invited a group to lynch the boy at his school.

Bloedskande in die antieke geskiedenis

Kobus de Klerk 2012-03-02 Bloedskande is slegs bloedskande omdat God dit só getipeer en verbied het, na die sondeval.

Met drie gepla

Duitswester 2012-03-02 Hoekom is ons so gepla met dinge in 3?

Gesprek oor Afrikaans met ANC

Jacques van der Elst 2012-03-02 Die Afrikaanse Taalraad wend dringend ‘n poging aan om ‘n gesprek op die hoogste vlak oor Afrikaans met die ANC aan te vra. Aanleiding hiertoe is ‘n implisiet Afrikaans-vyandige klousule, verskuil in die voorgestelde Talewet.

Izak de Vries se ses bestes

Izak de Vries 2012-03-01 Izak de Vries is ’n boekliefhebber, pa en amateurfotograaf. Hy is ’n uitgewer van beroep. Verskeie van sy kortverhale is al gepubliseer.

LitNet Akademies: ’n Stuiwer in die armbeurs van die debat oor die akkommodering van meertaligheid in Suid-Afrika

Hennie Strydom 2012-03-01 Hennie Strydom reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.

Die AHI as ekonomiese spreekbuis

Christo van der Rheede 2012-03-01 Die wêreld staar vandag vele ekonomiese probleme in die gesig en Suid-Afrika is geen uitsondering nie. Hierdie probleme kan egter oorkom word, mits ons anders daaroor begin dink.

Dawie Ackerman (1954–2012)

Albert Maritz 2012-03-01 In Memoriam contributions assembled by Albert Maritz
Top