Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Zero oneindig
2012-02-08 Uit die argiewe van die BBC se argiewe van “In our Time” word die volgende aangebied ...Finitisme Hotel Suid-Afrika
2012-02-08 Hello Angus et al,
Baie dankie vir hierdie verduideliking van jou kant af ...
Ferdinant Deist
2012-02-08 Dit gaan oor die vermelding van die werk wat hy in 1982 vir Radio Suid-Afrika van die SAUK gedoen het onder die titel "Die Bybel leef".Oor geskik of ongeskik
2012-02-08 Of ’n boek “geskik” is vir kinders, verskil van kind tot kind. Party kinders kry nagmerries as hulle stories oor monsters lees; ander verseg om enigiets anders as grilboeke en spookstories te lees.Om te kan vra
2012-02-08 Dit sal in elk geval nie help nie. Die arme bloedjie sal effens verbouereerd “o” sê en steeds geen idee hê waar babas vandaan kom nie. Kinders kan eenvoudig nog nie die emosionele konsep van seks snap as hulle té klein is nie. Ek sal later hierop uitbrei, maar van belang is Babette Cole se ongelooflike kinderboek oor hierdie onderwerp.Die wiel draai
2012-02-08 As dit ’n kwessie is wat kinders raak, sal dit uit hul reaksie daarop blyk. As hulle nie weet waarvan jy praat nie, sal hulle tien teen een, soos my driejarige seun, sê: “Waarvan praat jy, Pappa?”Ouerskap se kernverpligting
2012-02-08 Boeke is wonderlike media om te gebruik met kinders, want om stories saam met kinders te lees en inligting aan hul oor te dra is een van die kernverpligtinge van goeie ouerskap.Die misterie van die menslike toestand
2012-02-08 Natuurlik word goeie kinderboeke geskryf om groot plesier te verskaf. In ’n ideale wêreld lees ouers vir kinders voor uit kinderboeke wat oor ’n magdom onderwerpe en sensitiewe temas handel – dis nou voordat kinders wat gretig en (op peil) geletterd is, self kinderboeke van hulle keuse verslind.Leesbehoeftes van die kind
2012-02-08 Vir my is daar slegs een wagwoord is en dis aanvraag (oftewel behoefte). Wanneer ek ’n boek publiseer, moet daardie boek verkoop, en vinnig ook. Wanneer verkoop ’n boek goed?Die groter sfeer van wêreldliteratuur
2012-02-08 Die skrywer se aanslag is baie belangrik. Van die mees geslaagde boeke wat “kontroversiële” konsepte aanraak, bly speels en lig in aanslag.Ongeskikte kinderboek of oop gesprek?
2012-02-08 Wanneer is 'n kinderboek nie geskik vir 'n kind nie en wanneer bied dit materiaal tot oop gesprek? Hierdie miniseminaar het as vertrekpunt Babette Cole se boek Mummy never told me gebruik.Lees bydraes deur Izak de Vries, Francois Smith, Miemie du Plessis, Jaco Jacobs, Anthony Constandius, Cecilia du Toit asook Hevette le Grange, Michelle Cooper, Simone Hough en Aldré Lategan.
Skramse digterlike profiel van ’n onversadigbare digter
2012-02-08Die uitnodiging om ’n groep belangstellendes van die “University of the Third Age, Hermanus” aan TT Cloete as digter bekend te stel het Rensia Robinson genoodsaak om vir ’n voordrag van ongeveer een uur ’n digterlike profiel uit dié digter se omvattende oeuvre saam te stel.
