LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die uitnodiging om ’n groep belangstellendes van die “University of the Third Age, Hermanus” aan TT Cloete as digter bekend te stel het Rensia Robinson genoodsaak om vir ’n voordrag van ongeveer een uur ’n digterlike profiel uit dié digter se omvattende oeuvre saam te stel.
Corine de Maijer, Ingrid Glorie2012-02-07In 2011 was Corine de Maijer 12,5 jaar als bibliothecaris verbonden aan het Suid-Afrikaanse Instituut, de bibliotheek van het Zuid-Afrika Huis aan de Keizersgracht in Amsterdam.
Gert van der Westhuizen, Karin Cattell2012-02-07Karin Cattell gesels met Gert van der Westhuizen oor sy artikel “Leergesprekke in universiteitsklaskamers: ’n Herwaardering” in LitNet Akademies.
Kobus de Klerk2012-02-07Die enigste ware rede waarom die agnostici so tekere gaan oor die eerste konsilie van Nicea, meen ek, is oor die suiweringsproses wat daar plaasgevind het.
Kobus de Klerk2012-02-07Perdebytjie, wat jy sê in jou kommentaar, is net weer eens bewys daarvan dat God aan elkeen die geskenk van geloof gee. Ek het in vorige artikels gewys op studies wat gedoen is wat bevestig dat mense van nature geneig is tot Godsdiens, byvoorbeeld – ’n hunkering na God.
Kobus de Klerk2012-02-07Chris, ou verweerde, verrotte en verlate Trojaanse perd staan steeds op die strande van Dardanelles buitekant Troje (joue het dit nooit tot binne gemaak nie) en tuur saam met Troje oor die geklots van getye wat kom en gaan …
Kobus de Klerk2012-02-07Verniet dat jy vals hoop koester dat die Christelike geloof sal “verdwyn” – dit is lagwekkend, weet jy – jy ken nie jou geskiedenis nie (hoewel jy so voorgee), ander sou jy mos weet dat antagoniste vir die afgelope min of meer 2000 jaar al só beweer en kyk wat het gebeur – ons geloof gaan van Krag tot krag!
Jan Rap2012-02-07Ek lees in Beeld dat "... Afrikaans is [weliswaar] onder die NP-bewind bevorder, maar die taal het ’n lang geskiedenis voor die NP gehad." Onsin, Afrikaans is nooit bevorder onder NP-bewind nie, tensy 'n poging om iets aan die lewe te hou as bevorder geld.
Wouter2012-02-07Vir die rekord en hierdie moet in die algemeen beslis word vir die kennisname van alle deelnemers hier, maar dit word opgemerk dat die keuse van die titels van die briewe nie is wat die skrywer daarvan aanvanklik geskryf het nie.