Ras is ’n gevoel, soos superioriteit.
Afrikanerstaat: definisie van apartheid.
Lees nou die ANC se SIMS-verslag.
Meer as 500 bladsye, niks om oor te lag.
Volkskas, Yskor, Eskom, Sanlam en SASOL,
Skrywers is van ekonomiese lof propvol!
Positiewe pluimpie vir die eerste Afrikanerstaat,
Dat die ANC hom nou op haar ontwikkellingsmodel verlaat.
Nasionaal-sosialisme en staatskapitalisme,
Is superieur aan kommunisme en liberalisme.
Apartheid - per definisie - ekonomies puik.
Keer terug onder Zoeloes - ’n wereldmag ontluik.
Afrikaners, Afrikaners, so lees die verslag.
Gaan teenoor Londen, laas-lekkerste lag!
Ran Doodt

