Komende konflik met Iran kom net nie nader nie
2012-05-16 Die opspraakwekkende pro-Israelgesinde toespraakskrywer David Frum het al in 2003 vir Iran in die As van die Bose ingeskryf.
Selfde-geslag-huwelikke is logies, intelligent en konsekwent
2012-05-14 Stem saam met Jaco: President Obama vir nog ’n termyn!
FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat
2012-05-14 Vandaar Pierre de Vos se religieuse reaksie op FW de Klerk se gesagvolle stellings. Piet Croucamp het Pierre geprys, en wat FW betref, sommer die man pleks van die bal bygekom ...
Die enigma van Aunty Schwartz se enigma
2012-04-16 Dit is nie baie wys om oor etniese volke en hulle uniekheid te skryf nie.
Agt Dae in September was 'n Sondagskoolpiekniek
2012-04-02 Frank Chikane skryf op p146 van "Agt Dae In September": " ...the events that culminated in the removal of Mbeki during that week in September brought us very close to a disaster of a magnitude that cannot even be imagined."
Godsdiens-moets
2012-02-28 Thomas, oor godsdiens wat nie in kinders se kele afgedruk moet word nie ...
Eerste mens: ’n Suid-Afrikaanse weergawe
2012-02-22 Jou skrywe oor die "Eerste Mens" is aangrypend, want dit is ’n Suid-Afrikaanse nasionale erfenis wat bewaar moet word vir die hele wêreld.
Bantu Holomisa is lid van die Suid-Afrikaanse Parlement
2012-02-20 Die ANC verwys na Bantu as Bantu.
Van oerknal tot oneindigheid: die groot gevaar
2012-01-20 Geskiedkundig is oneindig 'n Westerse getal.
