Afrikakultuur

  • 0

Afrikakultuur

In Afrika was daar die Amarnakultuur.
Dit het vir 'n paar dekades geduur.
 
Vol wetenskaplike veeteelt en landbou,
met realistiese skilderkuns en boekhou.
 
Internasionale betrekkeninge in die argief,
splinternuwe stadsonwikkelling was massief.
 
Van Akhen-aten tot sy seun Tut,
Nefertiti in Berlyn is vir die Duitsers 'n moet.
 
Westerse Egiptomania is danksy hierdie gesin,
Rasionele kultuur het by hulle begin.
 
Kinders van Afrika, met Kaukasiese DNA,
was soos Afrikaners in Suid-Afrika.
 
Nou vir ongeveer vyfduisend Rand,
Kan jy jou gene laat toets vir Tut se land.
 
Ran Doodt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top