LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kobus de Klerk2012-01-31Ek, ‘n gelowige in God, moet respek, agting en eerbied betoon aan die ateïs, die Godloënaar, die Goddelose, se oortuiging en standpunt omtrent God en Spiritualiteit? Tag!
2012-01-30Piekniekliefhebbers moenie die maandelikse volmaanpiekniek by die Taalmonument op Paarlberg op Vrydag 3 Februarie en Saterdag 4 Februarie misloop nie.
2012-01-30Die Afrikaanse Taalraad (ATR) word vermeld in die artikel van Leopold Scholtz (21 Januarie 2012) in Beeld en Die Burger. Die titel van die artikel in Beeld is “Taalfrustrasie in die Lae Lande”. In die artikel skryf Scholtz as volg:
Kobus de Klerk2012-01-30Teen hierdie tyd behoort jy al te weet dat, om die Bybel soos enige ander letterkundige werk en ’wetenskap’ te ondersoek en te ontleed, moet jy kennis hê van jou vakgebied.
Johannes Comestor2012-01-30Peter Godwin se vierde en jongste boek oor Zimbabwe het as titel: "The fear: The last days of Robert Mugabe" (London: Picador, 2010, 354p).