LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Jason Lloyd2012-01-17Dit is in die belang van die voortbestaan van Afrikaans en vir al sy sprekers dat die Universiteit Stellenbosch so spoedig moontlik moet verengels.
Jason Lloyd2012-01-17Onwillekeurig het die vraag by my opgekom: Wie is die mees invloedryke (openbare) intellektuele in die bruin gemeenskap? So plaas ek toe dié vraag op Facebook en ’n debat soos min het gevolg.
Hendrik-Jan de Wit2012-01-17Elke dag een gedicht. Al jaren is dat de insteek van de Dagkalender van de Poëzie van uitgeverij Meulenhoff. Achter in de kalender zit het aanmeldformulier om je gedicht in te sturen voor de Poëzieprijs.
Etienne van Heerden2012-01-13Vandeesweek is LitNet 13 jaar oud en ek bring vir jou ’n verjaarsdaggeskenk: die splinternuwe LitNet! | LitNet turns 13 this week and I’m bringing you a birthday present: the brand-new LitNet!
2012-01-12Wanneer die Kaapse Klopse op Tweede Nuwejaar verskyn, word Kaapstad se strate omgetower na ’n skouspel wat slegs by uitsondering elders in die wêreld te sien is.
Christo van der Rheede, Naomi Meyer2012-01-12Christo van der Rheede gesels oor sy aanstelling as die nuwe uitvoerende hoof van die Afrikaanse Handelsinstituut vanaf 1 Januarie 2012.