Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Top 11 2011: Nuuswaardighede

2011-12-14 Hierdie lys is saamgestel deur Michael le Cordeur, ’n dosent in Afrikaansonderwys en voorsitter van die BEd-programkomitee aan die Fakulteit Opvoedkunde van die Universiteit Stellenbosch. Voorheen was hy taalonderwyser, skoolhoof, en kringbestuurder van onderwys in die Stellenbosch-distrik van die Weskaapse Onderwysdepartement.

Top 11 2011: Gedigte

Bibi Slippers 2011-12-14 Elf van my gunsteling PoësieNet-gedigte van 2011  

Top 11 2011: Films

André Crous 2011-12-14 2011 was nie ’n jaar om te onthou nie. Hoewel ons begin het met uitstekende films wat Oscars ingepalm het, was daar ’n groot leemte in die middel, tot relatief onlangs, toe ’n paar wonderlike Europese films uiteindelik uitgereik is.

Top 11 2011: Boeke

Izak de Vries 2011-12-14 Izak de Vries se Top 11 van 2011

Top 11 2011: Suzette Kotzé-Myburgh kies haar topflieks

Suzette Myburgh 2011-12-14 Hierdie lys is saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh, ’n gebore Namakwalander en het gematrikuleer aan die Hoërskool Nuwerus (anderkant Vanrhynsdorp neffens die N7). Sy het ’n BA-graad en ’n honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch behaal.

Top 11 2011: Boeke van NB-Uitgewers

Eben Pienaar 2011-12-14 Eben Pienaar van NB-Uitgewers se Top 11-boeke vir die Kerskous

Top 11 2011: Protea kinderboeke

Shané Kleyn 2011-12-14 Shané Kleyn se keur van Protea-kinderboeke

Top 11 2011: Poems

Bibi Slippers 2011-12-14 In no particular order, a list of 11 or so poems that appeared on LitNet in 2011.

Top stories from The Pink Tongue

Gary de Klerk Lifestyle and entertainment 2011-12-13

This list has been compiled by Gary de Klerk, editor of The Pink Tongue. The Pink Tongue is Independent Newspapers’ community newspaper for and about South Africa’s gay community. It was launched in 2007 and is a free monthly community ...

Top 11 2011: Films

Jacques Liebenberg 2011-12-13

Joernaliste is beide brûe en tolke

François Verster Academic research 2011-12-13

Die Departement Joernalistiek op Stellenbosch het van 21-25 November 2011 ’n slypskool aangebied waar bekende wetenskaplikes soos Jurie van den Heever en joernaliste soos Elsabé Brits as sprekers opgetree het.

Top 11 plaaslike albums van 2011

Annie Klopper 2011-12-13 Hierdie lys is saamgestel deur Annie Klopper, Rockjagter.

BlackSheepTV #10: Twitter

Blacksheep 2011-12-12

Tieners in die kuberwêreld – kan jeugromans byhou? Franci Greyling lewer kommentaar

Franci Greyling 2011-12-08 Dit word algemeen aanvaar dat daar ’n noue verband bestaan tussen die tegnologie wat deur ’n individu en samelewing gebruik word, en denke.

YouTube-onderhoud: Johannes Froneman

Johannes Froneman 2011-12-08 Johannes Froneman gesels oor homself en sy akademiese agtergrond en vertel van sy ervaring as mediapraktisyn en hoe hy eindelik as dosent by die NWU beland het. Verder bespreek hy sy en Christo Lombaard se gesamentlike LitNet Akademies-artikel.

All PEN centres adhere to the PEN charter

Margie Orford 2011-12-08 Margie, as executive vice-president of South African PEN, could you please explain to LitNet readers how you see South African PEN’s relationship with PEN International and Pretoria-PEN respectively?

Joanne Hichens, author of Divine Justice, in conversation with Janet van Eeden

Joanne Hichens, Janet van Eeden 2011-12-08 In Divine Justice, Hichens leaps solo into a story of bizarre characters, tensely twisted plots, chilling hatred and a denouement to die for.

Dance for All students head for the USA

Philip Boyd, Steyn du Toit 2011-12-07 Four Dance for All (DFA) students have been invited to attend dance workshops in San Francisco and New Jersey this month (December 2011). The CEO of DFA, Philip Boyd, chats to Steyn du Toit about this exciting opportunity.

Peter Church returns with the follow-up to Dark Video

Peter Church, Steyn du Toit 2011-12-07 Bitter Pill is an edgy, racy thriller set primarily in Cape Town, that explores topical and controversial themes with classic page-turning storytelling. 

Dan Roodt oor Pretoria-PEN

2011-12-07 Wat is jou betrokkenheid by Pretoria-PEN, nou en in die verlede? Ek was van die begin af betrokke. Trouens, die gedagte om ’n PEN-sentrum vir Afrikaanse skrywers te stig was my idee. Ek was ook die eerste president van ...
Top