LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Alistair Izobell2011-11-23He is one of the most talented and sensitive people I know in the industry, and I am so grateful that I have had the privilege to have him as a part of my life journey! Not only have I been blessed to have his ...
Riana Wiechers2011-11-23Dis baie moeilik om te kies. “Botteltjie Blou” het elke keer wat ek dit hoor, ’n geweldige uitwerking op my. Ek is ook mal oor “Matchbox Full of Diamonds” – en elke liewe liedjie op die Karoo Kitaar Blues-album. As ek net een David Kramer-gunsteling ...
Dana Snyman2011-11-23... die song “Chrisjan Swart”. Dis meer as net ’n song – dis ’n klein, Carver-agtige kortverhaal. Dit kom van die plaat Bakgat af. Ek onthou die presiese oomblik in 1981 – of was dit in '82? – toe ek dit die eerste keer gehoor het. Ek ...
Klooster2011-11-23My gunsteling-aspek van David Kramer is dat hy nooit as homself die liedjies sing nie, maar eerder ’n karakter skep namens wie hy sing. Meestal iemand wat nie gewoonlik gehoor word nie, kompleet met sy eie wêreld. Sy eie stem verbuig ...
Andries Bezuidenhout2011-11-23Dis regtig moeilik om slegs een gunsteling song of show of whatever van David Kramer uit te lig. Daar is soveel – van die vroegste “Botteltjie blou”, “Dry wine” (wat eintlik vroeër geskryf is, maar later eers op ’n plaat beland het), tot by
David Kramer, Naomi Meyer2011-11-23The name David Kramer is as well-known as Sunlight liquid – people use this name all the time. But do we really know this man behind the familiar bike and the red shoes? The book David Kramer: A Biography has just been launched in Cape Town.
Jason Lloyd2011-11-22Die storie van Peter de Villiers as Bok–afrigter – nog tot volgende maand (?) – is ’n storie van hartseer, maar ook van hoop en blydskap. Toe hy vier jaar gelede die geleentheid gekry het – weliswaar op omstrede wyse – is
Deon Meyer, Naomi Meyer2011-11-22Die groot verskil met die Freedom to Create-werkswinkel was dat die betrokkenes skoliere of studente was, en die meerderheid uit agtergeblewe gemeenskappe gekom het.
Gerrie van Eeden2011-11-22Op 22 November het massas buite die parlement in Pleinstraat, Kaapstad saamgedrom om protes aan te teken teen die moontlike instemming van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting. Hierdie protesoptog is Swart ...
Steward van Wyk, Naomi Meyer2011-11-18Steward van Wyk, mede-professor en voorsitter van departement Afrikaans Nederlands aan die UWK, praat met Naomi Meyer oor die vorige keer se beurswenner van die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs – en vertel wat ...
Retha Ferguson2011-11-17Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Die album bestaan uit B-kante van sy laaste uitreiking, Fox Hill Lane (wat in 2010 die SAMA vir beste instrumentele album gewen ...
Rianne van Vuuren2011-11-17Toekomsstudies is relatief jonk – dis nie voorspellings nie, maar daar word na die toekoms gekyk met moontlike alternatiewe van wat kán. Toekomsstudies is ’n praktiese instrument om iets te beheer wat ons nog gedeeltelik kan bepaal. Rianne ...