indringend b’sinning

  • 0

Mens sou sweer, geloof in ’n Skepper is Universeel,
dis nu, as Mens Mens Self in ’n illusie in verbeel,
lat allie “rasse” eintlik één is, lat “klas” ontbind,
Gewete-herwinning op Mens agenda, nuwe item

sonner Geloof, in Univers, Skepper, ‘s Mens dan,
net nog ’n “Duiwelspiek”-dissipel, gewetenloos,
Gewete-loos, daadwerklik in staat toe, kanti,
nie bereid tot intensief, indringend b’sinning

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top