Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Godgegewe opdrag of misplaaste welsyn?
2025-04-11"Op ’n winderige herfsdag in 1980 tel ek en my man Tienie ’n briefie op ’n klein enkelvelleltjie papier tussen die murasies van ’n sendingstasie in Zimbabwe op. ... Die sendelinge aan wie hul gelowige vriendin in Engeland dié geselsbriefie gerig het, het ’n paar jaar tevore slagoffers geword van ’n vlaag van vergelding teen hul koloniale regering soos elders in Afrika."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: onderhoud met Ullrich Kleinhempel oor die Indiese en Neoplatoniese bronne van die Ortodokse stilgebed
2025-04-11In hierdie videogesprek praat Johann Rossouw en Ullrich Kleinhempl oor Ullrich se navorsing.
Undoing villainy: Eastern Cape name changes
2025-04-10"If we mourn what needs to be mourned, we may find enough empathy to understand the legitimacy of calls for setting things in order that are based on natural justice. Only then, perhaps, we shall stop being angry with each other and begin healing from our historical traumas, and, per chance, even celebrate our history as part of our collective identity instead of as something that embarrasses us."
Wat staar ’n joernalis vandag in die gesig?
2025-04-10"Hierdie kommentators is soos koerante sonder nuusredakteurs, sonder hekwagte en weinig ag word geslaan daarop dat hierdie stories en gerugte deurspek met inligting is wat die individu wat dit plaas, dalk krimineel aanspreekbaar en vervolgbaar maak."
Waarom ek boekfeeste bywoon
2025-04-10"Mandela, die omie wat in die tronk was en met die aantrek van ’n rugbytrui opinies swaai in 1995. Einste Mandela wat een van die oorsake was dat ons weekliks in bruin kadetklere die skoolrugbyvelde tot paradegronde moes omskep. Hoe goed was ons nie?"
Trump-handelsoorlog van 2025 (10 April 2025)
2025-04-10"Globaal het daar ’n anti-Trump sentiment ontwikkel wat oplossings van ekonomiese en politieke probleme gaan kompliseer. Kom ons hou Kanada op 28 April tydens hulle verkiesing dop, met Donald Trump as die gemeenskaplike vyand."
Skermgreep: Adolescence – ’n TV-resensie
2025-04-10"Vergeet grense wat tuimel. Philip Barantini het met die meesterlike Adolescence die voorkoms van die erg omgeploegde en misbruikte televisielandskap met daadwerklike krag omgedolwe."
"Dit het begin by my liefde vir boeke en lees": ’n onderhoud met Marga Stoffer
2025-04-10"Vir my persoonlik voel dit ook asof ’n siklus voltooi is: Ek het by NB begin in die tyd van die samesmelting van Tafelberg en Human & Rousseau, en ek verlaat NB wanneer dit deel word van Jonathan Ball Publishers."
Gekkedag 2025: Om oor ’n swart hond te struikel
2025-04-09"Ek het ’n paar jaar gelede my knie erg beseer toe ek in die donker oor ’n swart hond gestruikel het."
Gekkedag 2025: By ampermoedverloor, ’n klippepad, slaggatpad en ’n bakkopslang verby
2025-04-09"Die klippe slaat onder die kar; ek probeer mik na kleineres, ek bekommer my oor die bande! In my geestesoog sien ek al hoe moet ek en ’n boer my hele negosie agter in daai kattebak uitpak om by die spaarwiel uit te kom."
Die Trump-tariewe
2025-04-09Trump se tariewe het ekonomiese skokgolwe op globale vlak veroorsaak. Is ʼn resessie op pad? Wat staan Suid-Afrika te doen? En wat van Agoa? Freek Robinson gesels met die ekonoom Roelof Botha oor die VSA se skitterende gebrek aan ekonomiese insig.
"Nooi my na die kombuis en nie na die sitkamer nie" (9 April 2025)
2025-04-09"Na ’n hele week van mespuntpolitiek oor die voortbestaan van die RNE begin die oplossing stadig na vore kom."
Entstof teen polio word 72!
2025-04-08"Miljoene mense is sedert daardie dag ingeënt. Hulle het dus nooit siek geword nie. Ander, soos ek, is in hul kinderjare toegang tot hierdie lewensveranderende behandeling geweier."
Gekkedag 2025: My man is ’n man met ’n plan (en hy sing soos ’n kanarie)
2025-04-08"Dis amper so drie maande gelede toe my ou handsome weer een middag, na ’n trippie 'bosveld' toe, by die huis aankom. Hy het my met een van daardie 'kom kyk gou wat het ek gekry-stappies begroet. Ek het sommer geweet dat daar weer een of ander iets aan die broei was."
Wat sê Bettina? Hoekom ek weier om KI te gebruik
2025-04-08"Ek wil nie deur ’n robot gediagnoseer word nie. Ek wil nie deur ’n robot vertroos word nie. Bowenal wil ek nie ’n storie deur ’n robot geskryf, lees nie."
China se slimstadtegnologie in Afrika: Moet ander lande bekommerd wees?
2025-04-07"Soos wat China sy rol as sekuriteitsvennoot in Afrika uitbrei, veral deur die Globale Sekuriteitsinisiatief (GSI), ontstaan die vraag of Amerika en ander moondhede bekommerd oor die verspreiding van Chinese opsporing en waarnemingtegnologie moet wees. Of is sulke bekommernisse oordrewe?"
Elisabeth Anderson: A champion of books for all
2025-04-07Colleen Higgs writes about Elisabeth Anderson’s enduring legacy. Elisabeth Anderson’s memorial service will be held this afternoon at 13:30.
Op dees aarde: Swangerskap en die vrou
2025-04-07"In die omvattendste wetenskaplike studie nóg oor wat met vroue se liggame gebeur vóór en ná swangerskap, is gesien hoe essensiële biologiese metings verander word deur ’n fetus te dra en uiteindelik geboorte te skenk."
Ken jy die see, meneer?
2025-04-04"Ervare bootsmanne soos Skipper Nel maak ook soms foute: 'Ervaring en reputasies kan feilbaar wees. Hier het ons te doen met die bekende versus die onbekende.'"
Tariewe, onsekerheid en ’n begroting: die kontoere van mespuntpolitiek (3 April 2025)
2025-04-03"Sedert die Trump-administrasie in Januarie 2025 in die VSA oorgeneem het en die RNE in Suid-Afrika gevorm is, word voorspelbaarheid as ’n luukse beskou en word die koste van onsekerheid en onvoorspelbaarheid ’n daaglikse risiko."
