Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Tuiskoms: hoe Afrikaans op Netflix tuiskom
2025-03-05"Dit het begin met die feit dat Netflix begin belangstel het in Afrikaans as ’n mark en ’n storietaal."
My seun, kom ons gaan kyk ’n drag show!
2025-03-04"Daar is ek sommer dankbaar vir elke liewe ma en pa in daardie gebou wat dit normaal maak vir my en my gemeenskap om onsself te wees en wat hulle kinders leer dat daar eintlik niks is om te verstaan nie; dit is alles natuurlik."
Elders gesien: Die straatgeveg in die Withuis
2025-03-04"Trump het baie dinge aan sy ondersteuners belowe in 2024, maar twee staan uit: Hy wil lewenskoste laat daal en hy wil vrede in Oekraïne binne twee weke skep."
Agterstories – Kwyngroei is katastrofies: ekonomiese groei vandag en môre
2025-03-03"Ek is seker Costa Rica is ’n pragtige plek, maar hierdie outeurs se argument berus op ’n fundamentele fout – hulle meen dat vooruitgang en volhoubaarheid twee onversoenbare begrippe is. Hulle dring daarop aan dat ekonomiese groei nie binne omgewingsperke kan plaasvind nie, dat 'volledige ontkoppeling' van die BBP, koolstofemissies of hulpbrongebruik wensdenkery is. Dít is egter eenvoudig nie waar nie."
Afrikaans en die gevolge van die AfriSol-debakel
2025-03-03"Ons weet ons moet in moeilike omstandighede die land laat werk, maar hierdie mate van polarisasie gaan ons nie vorentoe neem nie. Ook nie Afrikaans nie."
Wat sê Bettina? Slava Ukraini!
2025-03-03"Ons almal se lot is verbind met Oekraïne se lot. As Oekraïne val, dan is Europa volgende. En wie weet waar daarna?"
PenAfrican: Theft by Abdulrazak Gurnah – a book review
2025-03-03"Theft is the first novel Abdulrazak Gurnah has released since winning the Nobel Prize for literature in 2021. Epic in a true sense of the word, it follows the intertwining lives of three Tanzanians, Badar, Karim and Fauzia, and their coming of age in the fast-changing world of Zanzibar and mainland Tanzania."
Afrikaans se nuwe grense: Ingrid Jones se visie by die 21ste Johan Combrink-gedenklesing
2025-03-03Ingrid Jones het by hierdie jaarlikse VVA-geleentheid opgetree: "Wanneer sy oor Afrikaans en sy toekoms gesels, is dit met haar kenmerkende eerlikheid, passie en ’n tikkie humor. Vir haar is Afrikaans nie net ’n taal nie; dit is ’n storie, ’n identiteit, en ’n lewende, asemrowende entiteit wat aanhou ontwikkel, ongeag die uitdagings wat dit in die gesig staar."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Novak Djokovic, moderne tennis en eer
2025-03-03"Omdat die tradisionele etos van tennis so sentraal tot die moderne spel is, en omdat dit dié moderne sportsoort is waarin ons die blywende waarde van die tradisionele etos openlik mag erken en vier, takseer ons die spelers eweseer op hulle spel as op hulle gedrag."
VVA-Leeskonferensie: "Elke kind wil lees"
2025-02-27Dis weer in die nuus: Die meeste Suid-Afrikaanse kinders kan nie met begrip lees nie. Lees ’n verslag van die belangrike werk ten opsigte van kinders en lees wat onlangs as deel van die Adam Small-fees in die gedaante van ’n leeskonferensie aangebied is.
Breyten se lewensviering in Wellington: ’n lewe van woorde en vryheid
2025-02-26"Mens sou kon gesê het: 'Stil broers, daar gaan ’n man verby' toe daar die afgelope Sondag by die Breytenbach Sentrum in Wellington hulde gebring is aan Breyten Breytenbach, die maer man met die groen trui. Maar stilte was nie van pas nie. In Ounooi se tuin by die Bôrdienghuis waar Breyten grootgeword het, was daar ’n feestelike atmosfeer om sy lewe te vier. Sy teenwoordigheid was te tasbaar, sy nalatenskap te ryk om hom stil te huldig."
Amerika: die struikelblok in die pad van wêreldvrede
2025-02-26"Mense argumenteer dis omdat Harris nie haarself gedistansieer het van Biden se Sionisme nie dat sy die Palestynse steun aan Trump oorhandig het in die swaai state wat haar die verkiesing gekos het. Daar is heelwat Palestyne wat nou berou het dat hulle vir Trump gestem het."
Sosialemedia-wetgewing: verskansing, foltering of verheffing?
2025-02-26Coert Mommsen, afgetrede sielkundige, dink die onlangse wetgewing in ander lande wat sosialemediagebruik onder jongmense inperk of verbied, is nie noodwendig ’n goeie ding nie: "Elke gebruik van die internet of selfoon skep daagliks / uurliks vir die gebruiker kommunikasienetwerke en kontakte. Sulke netwerke is ’n lewende werklikheid vir elke gebruiker en hulle is noodwendig psigologies hieraan gebind."
Europa en Amerika
2025-02-26’n Historiese wending in die verhouding tussen Amerika en Europa is besig om plaas te vind. Politieke ontleder Heinrich Matthee vertel vir Freek Robinson meer.
Wat sê Bettina? Kry die minister van elektrisiteit performance bonus?
2025-02-24"Nou eis ons: 'Minister, kry Eskom onder beheer.'"
Loeriesfontein hou ’n skole-expo en skep geleenthede: ’n onderhoud
2025-02-24"Ons visie is om landelike kinders (meestal Afrikaanssprekend) ’n kans duisend te gee! Om persoonlike interaksie op die dag van die Loopbaanskou te hê – met kundiges, bestuurders van besighede, alumni en/of werwers vir tersiêre en ander loopbaangeleenthede en verdere studie."
15 punte oor Afrikaners, Trump en Suid-Afrika (elke ketter het mos ’n letter)
2025-02-23"Indië stel ’n voorbeeld vir ons. Ja, hulle is deel van BRICS, maar is welkom in die Withuis. Dit is hoe mens dit doen."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Charles Villet oor geweld en die postkoloniale in Suid-Afrika
2025-02-21In hierdie aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks praat Charles Villet met Johann Rossouw oor die postkoloniale in Suid-Afrika. Hier is die video-opname.
Wat sê Bettina? Die dag toe die begroting in die hek geduik het
2025-02-20"Die begrotingsrede is kort voordat dit op 19 Februarie voorgehou moes word, uitgestel na 12 Maart. Die toespraak met al die gepaardgaande dokumentasie is alreeds na joernaliste gestuur. Minister Enoch Godongwana het klaarblyklik nie verwag dat daar teenkanting teen sy begroting sou wees nie."
Conflict and chaos: The unending struggle for peace in the DRC
2025-02-20"The current fighting in the Democratic Republic of the Congo (DRC) is a hugely complex issue, with roots going deep and, historically, going back a long way – thus being transhistorical."
