Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Cliff-hanger: Joha van Dyk het haar siel in haar woorde vasgeskryf
2025-02-11"Sy is so jonk, wat kon sy nie bereik het nie. Ek het my kop geskud. Sy het reeds baie bereik. Sy was iemand wie se potensiaal reeds gestalte gevind het."
Die nuwe taalargitektuur
2025-02-11"Die tendens onder resensente is die afgelope klompie jare om positief te skryf oor boeke. Resensente gee ’n reaksie op inhoud, maar selde kritiek soos dit in die sestigs en sewentigs in resensies aangewend is."
Agterstories: Eiendomsregte is endogeen
2025-02-11"Daarom is dit onwaarskynlik dat die tipe grondhervorming wat Mlungisi nodig het van die regering sal kom. Groot spronge in tegnologie en infrastruktuur is nodig om vraag na nuwe grondregte te skep. Ware verandering verg die ontwrigting wat innovasie bring, om tradisionele gesag met moderne landbou te belyn."
Trump se uitvoerende bevel en die Onteieningswet: Wat nou?
2025-02-10Fokus op landbou in Suid-Afrika, nie politiek, ideologie en etnisiteit nie, benadruk Johann Kotzé (hoof- uitvoerende beampte van Agri SA). Daar moet eerder lig gewerp word op die rol van Agoa, ’n inklusiewe landbousektor en die volhoubare produsering van voedsel.
Op dees aarde: ’n Asteroïed wat bots met die aarde?
2025-02-07"Onlangs is daar aangekondig dat ’n asteroïed wat in Desember ontdek is, ’n kans van groter as 1% het om op 22 Desember 2032 met die aarde te bots. Wat beteken dit presies en hoe moet ons dié rotse wat oorblyfsels van die vroeë vorming van die sonnestelsel is, verstaan?"
South Africa – and the world at large – will feel the impact of Trump’s climate change denial
2025-02-07"By withdrawing the United States (US) from the global Paris Agreement, Trump is defying multilateral climate resilience cooperation, at a time when global average temperatures already exceed a critical 1,5°C warming threshold, and severe weather events are becoming more regular."
Wat sê Bettina? Staatsrede 2025: meesterklas in diplomasie
2025-02-07"Dit voel asof met elke keuse wat president Ramaphosa gemaak het, hy homself en ons land voorhou as die teenvoeter vir alles wat verkeerd gaan in die VSA, alles sonder om een keer direk na hulle te verwys."
The folly of a South Korean nuclear weapon
2025-02-06"Throughout the Cold War, and through to today, the credibility of nuclear deterrence was and is attached to all manner and sorts of things: the personalities of leaders, their rationality, the regime type, and whether leaders believe in the doctrine of nuclear deterrence."
Remembering Auschwitz
2025-02-05"[I]n most cases, the causes and atrocities of the wars – Korea, Vietnam, numerous struggles for liberation across Africa and the Middle East, Latin America and a dozen other settings – have been brushed over or inadequately brought to light. South Africa stands out as an exception, with its Truth and Reconciliation Commission. But the truth of the lessons of Auschwitz holds true for a world in conflict since 1945, and makes the 80th commemoration all the more important."
Seen elsewhere: That includes you, my dear friend
2025-02-05"Your chosen favourite can say or do no wrong, and anything, however outrageous or immoral, can be justified, condoned and, with every-day use and reinforcement, it becomes your new normal, the standard from which to judge The Other."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Wat die De Villiers-era aan die Universiteit Stellenbosch ons kan leer
2025-02-05"Een van die grootste ironieë is dat wanneer veranderingsgesinde lede van die tradisionele wit, Afrikaanse Stellenbosse elite die US-bestuur tot verantwoording probeer roep, De Villiers se nuwe elite hulle daarvan beskuldig dat hulle bloot hul historiese belange probeer beskerm. Maar nou ja, as ’n nuwe elite sy éie belange beskerm en uitbou in die naam van 'neutrale' ideale, is dit maklik om jou vuil hande telkens in die openbaar te reinig met net nog ’n komitee wat jou onskuldig bevind."
Trump, grondonteiening, MIV/VIGS en tariewe
2025-02-05Wat gaan gebeur indien Amerika hulp aan Suid-Afrika permanent staak en Suid-Afrika AGOA-voordele verloor? Ekonoom Jannie Rossouw skets die groter prentjie vir Freek Robinson.
Twenty million people face death due to aid cuts
2025-02-05"In simple English, even in cases where there are healthcare workers paid for by the government, medication cannot be handed out."
Elders gesien: Dit word deur kwaadwillige mense so geskets
2025-02-05"Die nuwe Onteieningswet is nie veel anders as wat jy in baie liberale demokrasieë kry nie."
Die Rooi Skemer: DeepSeek as ontwrigtende Kunsmatige Intelligensie (KI)
2025-02-05"DeepSeek se prestasies het beduidende geopolitieke implikasies, wat die Amerikaanse oorheersing in die KI-bedryf uitdaag en die beperkings van Amerikaanse sanksies op China se KI-ontwikkeling beklemtoon."
Die waardigwording van moedertale in Suid-Afrika
2025-02-03"Die kultivering van moedertale is nie ’n hindernis nie, maar ’n politieke bestaansvoorwaarde vir Suid-Afrika. Meer as die gebruiklike post-1994 T-hemp-politiek en kitsoplossings in opvoeding soos die uitdeel van tablette (terwyl biblioteke verval) gaan nodig wees om die belangrike vraagstuk van taal in die onderwys aan te spreek."
Wat sê Bettina? Beurtkrag of strafkrag?
2025-02-03"Is dit blote toeval dat ons die eerste beurtkrag in tien maande ervaar het die dag nadat Nersa Eskom ’n bloedneus gegee het in hul aansoek om ’n tariefverhoging?"
Elders gesien: Dit was ’n voorreg om Joha se werk uit te gee
2025-02-03"Met hierdie proefskrif het sy gehoop om toekomstige navorsing en die bewaring van Namakwaland se mondelinge tradisie aan te moedig."
Elders gesien: Joha se afsterwe is ’n reuseverlies vir Afrikaans
2025-02-03"Ons onthou haar veral vir haar ongelooflike talent en inspirasie."
Elders gesien: Dit moet ’n ander Joha wees
2025-02-03"Ek het geweier om dit te glo. Dit kan nie waar wees nie. Dit moet ’n ander Joha wees. ’n Cruel grap."
