Die 49 wit Afrikaanssprekendes in die VSA: "vlugtelinge" of vlugtelinge?

  • 0

Waarom word bruin Afrikaanssprekendes by Trump se uitvoerende bevel uitgesluit?

Hoe definieer die Verenigde Nasies vlugteling?

Hoe gaan die vergadering tussen president Ramaphosa en president Trump moontlik verloop?

In hierdie onderhoud met politieke ontleder Theo Venter kom ook onderwerpe soos Nampo, grondonteiening, misdaad op plase, werksgeleenthede in Suid-Afrika en assimilasie in die VSA onder die loep.

Lees en kyk ook:

Wat sê Bettina? Ope brief aan Afrikaner-vlugtelinge op pad na Daddy Trump toe

Die AfriSol-afvaardiging na Washington: Politieke spel of etniese verteenwoordiging?

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Trump en Suid-Afrika

Trump se uitvoerende bevel en die Onteieningswet: Wat nou?

Rasseverhoudinge in Suid-Afrika: verdoemend of versoenend?

Ideologiese dryfkragte: Amerika en Suid-Afrika

Trump en Suid-Afrika

’n Ambassadeur is ’n ambassadeur (18 Maart 2025)

Trump-handelsoorlog van 2025 (10 April 2025)

Trump se warrelwind eerste 100 dae (30 April 2025)

Europa + Zelenski, Trump en Poetin

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top