Trump en Suid-Afrika

  • 0

Donald Trump is die afgelope Maandag as die 47ste Amerikaanse president beëdig. 

Wat beteken die Trump-presidensie vir Suid-Afrika?

Freek Robinson praat met Jakkie Cilliers (Instituut vir Sekerheidstudies).

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top