Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

A multidisciplinary approach to Alzheimer’s

Izak de Vries, Heather Rauch Interviews 2024-09-17

"It involves supporting the individual and their family as they process the diagnosis and adjust to the impact of the disease on the family system, and walking the road with them all till the end of the life of the person living with dementia."

 

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Ashley Lewis

Braam Peens, Ashley Lewis Onderhoude 2024-09-09

"Hierdie inisiatief is wêreldwyd gepubliseer omdat dit 60 kinders per dag na die biblioteek gelok het. Dit het vir ons die geleentheid gegee om kinders van die straat af te kry en ook vir hulle te leer lees. Deur die aanbied van hierdie program het Delft Biblioteek die Wes-Kaapse Kuns- en Kultuurtoekenning in 2022 gewen, asook die tweede plek in die Stad Kaapstad se toekennings, en het vanjaar internasionale erkenning by IFLA (International Federation of Library Association) ontvang." Hierdie onderhoud met Ashley Lewis is die sewende aflewering oor ons biblioteke.

LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Herschelle Benjamin

Menán van Heerden, Fatima Allie, Robyn van de Rhede, Herschelle Benjamin, René Arendse Onderhoude 2024-09-04

In hierdie maandelikse LitNet-insetsel op Radio 786 gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met Herschelle Benjamin (publisiteit-spesialis: kykNET-kanale).

The story of Emily: ’n gesprek oor Emily Hobhouse se huis as besienswaardigheid in Engeland

Naomi Meyer, Elsabé Brits Onderhoude 2024-09-03

"Die huis het alles in wat ’n gesin van die tyd sou gehad het: gordyne, beddegoed, klere, meubels, boeke, speelgoed, skilderye van die familie teen die mure, en kos in die spense. ... Die resultaat is die mees akkuraat gerestoureerde middel-Victoriaanse huis in Engeland."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: video-opname van gesprek met Dana Snyman oor Seun

Johann Rossouw, Dana Snyman Onderhoude 2024-09-03

Dana Snyman gesels in hierdie videogesprek met Johann Rossouw oor die geboorte van Seun en oor die raakpunte in hul onderskeie verwysingsraamwerke.

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Christine Gerber

Braam Peens, Christene Gerber Onderhoude 2024-08-30

Hierdie onderhoud met Christine Gerber is die sesde aflewering oor ons biblioteke.

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Rachel Williams

Braam Peens, Rachel Williams Onderhoude 2024-08-27

"Ons smee bande met gelykdenkende organisasies wat hulle toevestig op die bevordering van ’n leeskultuur, soos Nal’ibali; boekwinkels; die ATKV; interaksie en gesprekke met outeurs; boekuitstallings; radio-onderhoude; bewusmakingsdae soos Wêreld-Hardoplees Dag, Nasionale boekeweek, Wêreldboekedag; drama, opvoerings en leesprogramme." Hierdie onderhoud met Rachel Williams is die vyfde aflewering oor ons biblioteke. 

Tuin van Digters 2024: ’n onderhoud met Francois Lötter

Naomi Meyer, Francois Lötter Boeke en skrywers 2024-08-21

"Natuurlik is skryf en dig ’n persoonlike en sit-alleen-op-die-stoel-tipe ervaring. ... Maar ek vermoed skryf en dig kan (en moet dalk) in sekere gevalle meer as net ’n solo-ervaring wees, soos vanjaar se Tuin van Digters met die saamsaam-tema wil beklemtoon."

Om vakwoordeboeke by te werk is belangrik: ’n onderhoud met Mariëtta Alberts

Naomi Meyer, Mariëtta Alberts Onderhoude 2024-08-02

"Afrikaanse vaktaal het daartoe bygedra dat Afrikaans as akademiese en wetenskapstaal kon ontwikkel. Dit sal ’n hartseer dag wees as Afrikaanse terminologie tot niet moet gaan omdat die waarde daarvan onderskat word." Mariëtta Alberts praat met Naomi Meyer oor Mariëtta se artikel "Voorgestelde proses vir die hersiening en bywerking van vakwoordeboeke" wat onlangs in LitNet Akademies verskyn het.

Wenner van die Jan H Maraisprys 2024: ’n onderhoud met Wannie Carstens

Menán van Heerden, Wannie Carstens Onderhoude 2024-07-25

Wannie Carstens is in Julie 2024 met die Jan H Maraisprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon. Hierdie toekenning gee erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies op hoë vlak en van hoë gehalte in Afrikaans. Die prys word aan Carstens toegeken ter erkenning van sy vakkundige bydrae ten bate van die Afrikaanse taalkunde. Menán van Heerden gesels met Wannie oor sy loopbaan en oor Afrikaans.

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Christelle Lubbe

Braam Peens, Christelle Lubbe Onderhoude 2024-07-19

Hierdie onderhoud met bibliotekaris Christelle Lubbe is die vierde aflewering oor ons biblioteke. Christelle is Hoof: Professionele Dienste en Programme van Biblioteek- en Inligtingsdienste by Stad Kaapstad.

An open letter to Gayton McKenzie: responses from Yvette Hardie and Mthokozisi Zulu

Naomi Meyer, Mthokozisi Mntwana Zulu, Yvette Hardie Interviews 2024-07-18

"The arts give us the space and capacity to express ourselves freely on any topic and any concern, to meet those who are most unlike us, and to understand their points of view" ... "We create conversations that confront and heal. We speak for those who don’t have a voice and take those who need to escape, to far-away places. Audiences leave changed."

Behels konflikbestuur kompromie?

Freek Robinson, Andre Vlok Onderhoude 2024-07-18

Freek Robinson gesels met Andre Vlok, kenner op die gebied van konflikbestuur, oor konflik en die Suid-Afrikaanse politiek.

Die Ampie Teater: ’n onderhoud met Anne-Ghrett Erasmus

Naomi Meyer, Anne-Ghrett Erasmus Leefstyl 2024-07-11

"Na afloop van die wonderlike konsert op ons agterstoep, moes ek bedankings doen en voilà! Daar spoel die woord spontaan uit my mond: 'Welkom by die Ampie Teater.'"

Links en regs: Hoe lyk die huidige globale politieke toneel?

Freek Robinson, Isabel Bosman Onderhoude 2024-07-10

Brittanje en Frankryk het in die onlangse verkiesings na links geswaai, en in die VSA kan die regse kandidaat Donald Trump moontlik weer tot president verkies word. Waar pas Suid-Afrika, ander Afrikalande en ander lande in die Europese Unie in hierdie prentjie? Freek Robinson gesels met Isabel Bosman, ’n navorser by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede (SAIIA).

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Gerhard van Wyk

Braam Peens, Gerhard van Wyk Onderhoude 2024-07-04

Hierdie onderhoud met senior biblioteekassistent Gerhard van Wyk is die derde aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik Caledon-biblioteek.

SAPD: Hoe droewig is die prentjie?

Freek Robinson, Lizette Lancaster Onderhoude 2024-07-03

Freek Robinson gesels met Lizette Lancaster (Instituut vir Veiligheidstudies) oor die publiek se verlies aan vertroue in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).

Barakat-program: ’n onderhoud met Marlene le Roux en Tasneem Daniels

Menán van Heerden, Marlene le Roux, Tasneem Daniels, Robyn van de Rhede, Fatima Allie Onderhoude 2024-07-02

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Die maandelikse LitNet-insetsel is deel van die Barakat-program. In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met Marlene le Roux, Artscape se uitvoerende hoof. Fatima Allie gesels met dramaturg en draaiboekskrywer Tasneem Daniels.

Waar staan Annelie Lotriet in die staat se magsorde?

Freek Robinson, Annelie Lotriet Onderhoude 2024-06-25

"Mens weet dat jy deel is van geskiedenis wat gemaak word." Annelie Lotriet van die DA is onlangs tot adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering (NV) verkies.

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Edna van der Linde

Braam Peens, Edna van der Linde Onderhoude 2024-06-24

Hierdie onderhoud met bibliotekaris Edna van der Linde is die tweede aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik die Gansbaai Openbare Biblioteek.

Top