Is daar ’n nuwe wêreldorde op pad?

  • 0

Gaan Donald Trump die VSA onttrek uit die demokratiese instellings soos die Verenigde Nasies en Navo? Gaan hy wel invoertariewe verhoog en so inflasie verder opjaag? Wat gaan Elon Musk in die Amerikaanse parlement doen? Gaan Trump vir Poetin ondersteun, of juis nie? Wat hou ’n insulêre VSA vir Afrika in?

Dit is maar ván die vrae waaroor Freek Robinson en Anthoni van Nieukerk gesels terwyl hulle oor die toekoms wonder.

Lees ook:

Een week later

The Taliban’s new laws: Is this Shariah?

Nag van die Zombies

The morning after

Waarom die VSA by Suid-Afrika wil leer

Hoe Trump die Withuis gewen het

Elders gesien: Oranje het hierdie week ’n slegte naam gekry

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top