Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
Tien vrae: Tossie van Tonder oor My African Heart
2015-03-20 "Ek idealiseer al vir langer as 20 jaar dat al elf ons tale kan floreer om ’n digte netwerk van literatuur in Suid-Afrika teweeg te bring. Afrikaans is ’n lewensmag wat iets omtrent die oorlewing en florering van ’n identiteit in hierdie plek verteenwoordig. Laat dit enige vorm aanneem – hoe groter die verskeidenheid, hoe beter."Onderhoud: Toef Jaeger oor Koning Eenoog
2015-03-18 Begin hierdie jaar verskyn Koning Eenoog, ’n 'migranteverhaal' deur Toef Jaeger, oor die lewe en werk van die skilder en skrywer Henk van Woerden. Toef Jaeger gesels in hierdie onderhoud oor dié boek, en waarom dit by Atlas Contact uitgegee is.Ballade vir 'n Enkeling-lied: toe en nou
2015-03-16 Die Heuwels Fantasties sing die temalied van die nuwe Ballade vir 'n Enkeling-film. Hunter Kennedy gesels met Naomi Meyer oor die verwerking van 'n liedjie wat hy self ook uit sy kleintyd onthou.Klaskamerklets: In gesprek met Coenraad Walters
2015-03-04 "Die onderwys probeer baie hard om studente vaardighede te laat aanleer en kennis te laat opdoen: die uitdaging is om ’n toekomsdimensie daaraan te verleen."Festival voor het Afrikaans 2016: Feesorganiseerders aan die woord
2015-03-04 Omtrent hierdie bydrae het die proefleser gesê: "Die teks is geskryf in 'n tussenvorm, ek dink prof Ronel Foster sou dit Nederkaans noem. Ek het so min as moontlik ingegryp en vertaal, maar wel seker gemaak elke woord is korrek gespel, of dit nou Nederlands is of Afrikaans."Facebook en die kunstenaar: Selfportret
2015-03-04 Ydi Coetsee is 'n kunstenaar van vandag: sy het 'n gesin se foto's van Facebook af geskilder. "’n Skildery is nie ’n illustrasie van ’n voorafbedagte konsep of stelling nie, al lyk dit met eerste oogopslag bloot soos ’n uitbeelding van iets."Die geheim van finansiële sukses
2015-02-27 Jean Oosthuizen gesels met die ekonoom Hein Kruger oor die suksesresep van Die rykste man in Babilon.’n Groot bôrdienghuis met ’n hart vir mense
2015-02-25 Die Breytenbach Sentrum is veel meer as ’n kuns-en-kultuursentrum. Jean Oosthuizen het die uitvoerende bestuurder van die Breytenbach Kultuursentrum, Theo Kemp, uitgevra oor hierdie droom wat waar geword het.Onderhoud met uitgewer Joost Nijsen
2015-02-25 "Dit blyk baie lastig uitgewers in Suid-Afrika te interesseer vir Nederlandse skrywers. Kennelik is hulle nie so populêr by Afrikaners nie, terwyl andersom Suid-Afrikaanse skrywers érg in trek is in Nederland."Swak dissipline ondermyn goeie onderrig
2015-02-20 "Sommige leerders is onbeheerbaar wanneer hulle onder die invloed van dwelms by die skool is. Dit het ’n negatiewe effek op die onderwyser sowel as die ander leerders in die klas."Ten questions: Stacy Hardy on Because The Night
2015-02-20 "I think all writers have a responsibility to provoke the imagination, to open up new worlds and other spaces and places. It seems to me that this has acquired a new urgency in our global, capitalist world, where the imagination is really under attack."Onderhoud: "Lisa se klavier"
2015-02-18 Aanhangers van Koos Kombuis het dalk al gewonder: wie was dié Lisa? En het sy werklik bestaan?Kaalvoet Stef gaan bos (en gee 'n CD weg)
2015-02-18 Stef Bos skryf 'n liefdesbrief in Afrikaans-Nederlands oor 'n land waar hy al te lank bly om sommer net verlief te wees. En hy gee dié liefdesbrief gratis weg aan almal.Die skool waar gelukkige leerders sukses behaal
2015-02-18 "As iemand die logika kan verklaar dat ’n leerder kan vorder sonder om aan die slaagvereistes te voldoen, moet hy dit asseblief aan my verduidelik. Sal die verkeersdepartement vir ’n persoon wat sy rybewys-toets druip, sê dat dit aanvaarbaar is?"Photos of André Brink's last public performance
2015-02-10After André Brink had received an honorary doctorate and delivered a speech at UCL he made one final public appearance. On Thursday, 5 February he was interviewed by Ludo Teeuwen at Bozar in Belgium. This interview was the last time he appeared in front of an audience in his life. Here are photos of this final interview.
Klaskamerklets: In gesprek met Hesti van der Mescht
2015-02-06Hierdie week gesels ons met Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium. "Ek hanteer almal asof hulle buitengewoon begaafd is. Werk soos ’n bom ..."
