Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
Verwarde ideologie knou die ekonomie
2015-02-04 Swak onderwys, die Eskom-fiasko, vakbondeise en dom politieke besluite dwing die Suid-Afrikaanse ekonomie op sy knieë. Jean Oosthuizen gesels met Dawie Roodt oor die land se ekonomiese vooruitsigte.Gerrit Rautenbach praat oor reis en veral oor mooiloop
2015-02-03 "Die diep Namibwoestyn. Die Krugerwildtuin. Vic-waterval aan die Zambië-kant. Mana-poele. Maar ook Praag, Sweedse argipel, Positano, Pai in Thailand, Beirut. Almal wonderlike plekke, maar my gunstelingreisbestemming is die volgende een op die lys."Onderhoud: Art-(de)code-(re)phrase | Kuns-(de)kodeer-(her)fraseer
2015-01-28 Ronnie Donaldson, eienaar van D-Street Gallery, vertel van 'n kuns-, wyn- en musiekgeleentheid op 30 Januarie 2015.Koue Pole se hart klop warm vir Afrikaans
2015-01-21 "Afrikaans is ’n wêreldtaal, nes enige ander: so lank as wat sy blootstelling kry, sal sy waardeer word, daarvoor is sy mooi genoeg." Jean Oosthuizen gesels met Karen Kuhn, dosent in Afrikaans by die Adam Mickiewics Universiteit in Pozna?, Pole.Wie moet die skuld dra vir die gemors in die onderwys?
2015-01-19Die land se onderwys is in ’n krisis en die toekoms van miljoene kinders is duister. Jean Oosthuizen het met Paul Colditz, voorsitter Fedsas, gesels om agter die kap van die byl te probeer kom.
Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager
2015-01-16 Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de JagerWillem Anker oor Samsa-masjien
2015-01-13 "Mens kan baie leer by insekte. Hulle was lank voor ons hier en sal lank na ons weg is, nog hier wees. Hulle doen duidelik iets reg. Praat van die kroon van die skepping ..."Antoinette Kellermann oor Samsa-masjien
2015-01-13"Alhoewel sy (my karakter) nie noodwendig haar man se kopwêreld verstaan nie, ondergaan sy ook 'n metamorfose wat haar vry maak van 'n jare lange lewe van huisvrou en ma wees."
